Tylecodon Bayeri: Plantspesie

Tylecodon bayeri is 'n plant wat hoort tot die familie Crassulaceae.

Die plant is endemies aan die Noord-Kaap en is deel van die Sukkulente Karoo. Die spesie het 'n voorkomsgebied van 424 km² en kom in die Richtersveld tussen Eksteenfontein en Steinkopf voor waar daar vyf subpopulasies is. Die plant word bedreig deur oorbeweiding.

Tylecodon bayeri
Tylecodon Bayeri: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Saxifragales
Familie: Crassulaceae
Genus: Tylecodon
Spesie:
T. bayeri
Binomiale naam
Tylecodon bayeri
van Jaarsv., (1988)
Sinonieme
  • Tylecodon mallei G.Will.

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Vars waterWerkloosheidSpelerposisies in rugbyXenofobieWiki CommonsNarsistiese persoonlikheidsteuringNatuurrampKlimaatsverandering in AfrikaDikdermMaagDoziConsolidated B-24 LiberatorPussy RiotAppel (sanger)Carles PuigdemontAgtergrond (narratief)NedersettingKlimaatveranderingGewone breukeKrieketDoelwitWalvisWapen van Suid-AfrikaBeroerteEnkelvoudige sinGalblaasLongontstekingBek-en-klouseerWaterbesoedelingWêreld- Ekonomiese ForumLGeskiedenis van erotiese afbeeldingsEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaWolLenteSpinnekopPomeloVlinderEerste WêreldoorlogAardbewingBesoedelingSokkerAsiëBeaufortskaalSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureGianna MichaelsGewasboerdery in Suid-AfrikaSowjetunieSenuweestelselAarverkalkingGordelroosPersoon (taalkunde)GeweldFotosinteseKwaZuluDurbanNylsvley-natuurreservaatAardverwarmingJagluiperdRina HugoAanhalingstekensWolkWet op Afsonderlike GerieweTsoenamiOorSterByvoeglike naamwoordKommunikasieGeskiedenis van AfrikaansSelfstandige naamwoordRugbyKommunismeNazi-DuitslandVeelvuldige skleroseAfrikaansLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaAbstraksie (rekenaarwetenskap)🡆 More