Eksteenfontein

Eksteenfontein is 'n klein nedersetting in die Richtersveld.

Die dorpie lê aan die riviertjie met die naam Stinkfontein en is omring deur berge. Dit het ongeveer 800 inwoners en die meeste mans werk op die myne by Alexanderbaai en Kleinsee. Buite die dorpie woon die nomadiese Namaboere in tradisionele matjieshuise. Bokke loop nog vrylik deur die strate.

Eksteenfontein
Gehug
Eksteenfontein
Eksteenfontein
Eksteenfontein is in Noord-Kaap
Eksteenfontein
Eksteenfontein
Eksteenfontein Eksteenfontein se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 28°50′0″S 17°15′0″O / 28.83333°S 17.25000°O / -28.83333; 17.25000 17°15′0″O / 28.83333°S 17.25000°O / -28.83333; 17.25000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikNamakwa
MunisipaliteitRichtersveld
Oppervlak
 • Totaal0,73 km2 (0,28 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal531
 • Digtheid727/km2 (1 880/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Bruin mense89.3%
 • Swart mense0.9%
 • Ander9.8%
Taal (2011)
 • Afrikaans 94.5%
 • Engels 1.3%
 • Tswana 1.1%
 • Ander 3.0%
Poskode (strate)
8284

Rondom 1950 moes die 68 gesinne Bosluisbasters onder die leiding van eerw. Pieter Eksteen hulle hier op die plaas Stinkfontein vestig as gevolg van die Groepsgebiedewet. Die gemeente het 'n eenvoudige kerk gebou, die dorpie na hul leier vernoem en die naam in wit klippe teen 'n rant uitgepak.

In die dorpie is die kantoor van die Richtersveld gemeenskapsbewaringsgebied wat tot wêrelderfenisgebied verklaar is. Dit het toerisme en die ekonomie van die streek baie ten goede gekom. In die laerskool word Nama as taal onderrig. Daar is 'n museum, biblioteek, creche en posagentskap. Selfoonontvangs in die dorp en omgewing is baie beperk. Daar is geen vulstasie, restaurant, winkels of outobank nie.

Sien ook

Verwysings

Tags:

AlexanderbaaiKleinseeNamasRichtersveld

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SinoniemMusieksimboleByvoeglike naamwoordLieweheersbesieBoelieryKlimaatsverandering in AfrikaBywoordGedigLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaFilosofieMediese diagnoseHomofoonSlag van BloedrivierWiskundige terminologieCovid-19-pandemieKappie (skryfteken)Lys van myne in Suid-AfrikaKankerMIV/vigs in Suid-AfrikaTelwoordLys van Suid-Afrikaanse musikanteDomineeToestand van materieGenadedoodGianna MichaelsNapoleon BonaparteDemokratiese AlliansieBiodiversiteitSpinnekopVolhoubaarheidMoslemVerantwoordelikheidSeptimius AwardsVoorsetselSeksuele opwekkingBernice WestDeelwoordWet op NaturellengrondOnomatopeeNederlandNederlandsMusiekKonjunktivitisLongontstekingWaarheid-en-versoeningskommissieDwelmmiddelAardkorsSuid-Afrika-WetGalblaasLys van politieke partye in Suid-AfrikaNedersettingOopbroninhoudIronieBevolkingEugenetikaSteenkool in Suid-AfrikaLenteTweede Nuwe JaarKlereSeevlakstygingMantisWithaaiSpeelkaartBestuiwingWisselkoersSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureAardeSelfvertroueHolocaustGreen PornoFacebookPresident van Suid-AfrikaFotosinteseAardbewing🡆 More