Die bosjakkalskoffie (Tricalysia capensis) is 'n struikplant wat eerste deur Carl Daniel Friedrich Meisner en Ferdinand von Hochstetter beskryf is.
Tricalysia capensis is 'n lid van die genus Tricalysia, en die familie Rubiaceae.
Bosjakkalskoffie | |
---|---|
Loof en vruggies van 'n eksemplaar in die Krantzkloof-natuurreservaat | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Gentianales |
Familie: | Rubiaceae |
Genus: | Tricalysia |
Spesie: | T. lejolyana |
Binomiale naam | |
Tricalysia lejolyana Sonké & Cheek | |
Sinonieme | |
|
In Suider-Afrika kom die struik in KwaZulu-Natal, die drie Kaapse provinsies, Eswatini en die suide van Mosambiek voor.
Die struik se FSA-nommer is 698 en staan in Engels bekend as die Forest jackal-coffee.
Die plant het drie subspesies:
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Bosjakkalskoffie, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.