Thomas Pynchon

Thomas Ruggles Pynchon jr.

Hy is 'n MacArthur Fellow en bekend vir sy kompakte, ingewikkelde romans. Sy fiksie- en niefiksieskrywes omvat 'n groot aantal onderwerpe, genres en temas; insluitende geskiedenis, musiek, wetenskap en wiskunde. Pynchon het in 1973 die U.S. National Book Award vir Gravity's Rainbow gewen.

Thomas Pynchon
Thomas Pynchon
Die meeste bekende foto's van Pynchon is in die middel 1950's geneem, soos dié een uit 1953.
Gebore
Thomas Ruggles Pynchon jr.

8 Mei 1937
Glen Cove, New York, VSA
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
BeroepSkrywer
Handtekening
Thomas Pynchon

Pynchon is van Long Island afkomstig en het twee jaar in die Amerikaanse vloot gedien. Hy beskik oor 'n graad in Engels van Cornell-universiteit. Nadat hy verskeie kortverhale in die laat 1950's en vroeë 1960's geskryf het, het hy begin om die romans te skryf waarvoor hy die beste bekend is, naamlik V. (1963), The Crying of Lot 49 (1966) en Gravity's Rainbow (1973). Pynchon is bekend daarvoor dat hy 'n kluisenaarsbestaan voer en baie min foto's van hom is al gepubliseer. Daar word al sedert die 1960's oor identiteit en presiese ligging gegis.

Pynchon se mees onlangse roman, Bleeding Edge, is op 17 September 2013 gepubliseer.

Romans

  • (1963) V.
  • (1966) The Crying of Lot 49
  • (1973) Gravity's Rainbow
  • (1990) Vineland
  • (1997) Mason & Dixon
  • (2006) Against the Day
  • (2009) Inherent Vice
  • (2013) Bleeding Edge

Kortverhale

  • (1984) Slow Learner

Notas

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Verwysings

Tags:

Thomas Pynchon RomansThomas Pynchon KortverhaleThomas Pynchon NotasThomas Pynchon VerwysingsThomas PynchonGeskiedenisMusiekWetenskapWiskunde

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Helpmekaar-kollegeLiefdeMoslemKrokodilSharpeville-slagtingLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameHector PietersonDeurgangsriteGedigEkonomie van Suid-AfrikaBevolkingLoonSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024SuikerbekkiesNylsvley-natuurreservaatOpenbare redevoeringKragopwekkingKatWaterpokkiesWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaGeboorteGemeenskapSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureEkonomiese sektorNedersettingWes-KaapMarie AntoinetteWoordsoortMotorvoertuigDemi Lee MooreGeelhoutGeslagsgelykheidOmtrek, oppervlakte en volumeKoorsWerkersdagMpumalangaLabia (geslagsdele)Martin Luther King jr.TaalKoue OorlogStereotipeInfeksieKwaZuluPlae van EgipteHuisvliegVrouTweede WêreldoorlogVerkoueElon MuskUitwerking van klimaatsveranderingSuid-Afrikaanse InkomstediensLandbouBestuiwingWinnie Madikizela-MandelaIndonesiëDuitsRuan PienaarKweekhuiseffekMuscat Internasionale LughaweAnusKommunikasieVraag en aanbodRooms-Katolieke KerkGreen PornoWet op Bantoe-onderwysLys van landeMorfologie (taalkunde)KilometerTsoenamiSeksuele opwekkingOogproblemePaddaKriekLys van Suider-Afrikaanse soogdiereHernubare energieSeksismeRosa ParksLong🡆 More