Die 87ste Oscar-toekenningsaand is op 22 Februarie 2015 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in die Dolby-teater in Hollywood, Los Angeles, gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 2014.
Neil Patrick Harris was vir die eerste keer die aanbieder.
87ste Oscar-toekenningsaand
| ||
Datum | 22 Februarie 2015 | |
Plek | Dolby-teater, Hollywood | |
Aanbieder | Neil Patrick Harris | |
Pryse & benoemings | ||
Beste rolprent | Birdman or (The Unexpected Virtue of Ignorance) | |
Beste regisseur | Alejandro G. Iñárritu | |
Beste akteur | Eddie Redmayne | |
Beste aktrise | Julianne Moore | |
Meeste pryse | Birdman en The Grand Budapest Hotel (4 elk) | |
Meeste benoemings | Birdman en The Grand Budapest Hotel (9 elk) |
Die prente wat die meeste pryse ingepalm het, was Birdman or (The Unexpected Virtue of Ignorance), algemeen bekend as Birdman, en The Grand Budapest Hotel – elk het vier gewen terwyl eersgenoemde die Oscar vir beste prent gekry het. Ander wenners sluit in Whiplash (drie), en American Sniper, Big Hero 6, Boyhood, Citizenfour, Crisis Hotline: Veterans Press 1, Feast, Ida, The Imitation Game, Interstellar, The Phone Call, Selma, Still Alice en The Theory of Everything (een elk).
Hier volg ’n lys van die belangrikste benoemdes. Die wenners word eerste genoem en is in vet druk.
Beste rolprent | Beste regisseur |
---|---|
|
|
Beste akteur | Beste aktrise |
|
|
Beste manlike byspeler | Beste vroulike byspeler |
|
|
Beste oorspronklike draaiboek | Beste verwerkte draaiboek |
|
|
Beste animasieprent | Beste buitelandse rolprent |
|
|
Beste oorspronklike musiek | Beste oorspronklike liedjie |
|
|
Beste produksie-ontwerp | Beste kinematografie |
|
|
Beste rolprentredigering | Beste visuele effekte |
|
|
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article 87ste Oscar-toekenningsaand, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.