The Edible Woman

The Edible Woman is 'n roman deur Margaret Atwood geskryf wat die eerste keer in 1969 gepubliseer is.

Die roman se publikasiedatum stem ooreen met die ontluiking van tweede-golf-feminisme in Noord-Amerika, maar ten spyte van die feit dat Atwood temas wat met geslag-stereotipes te doen het in hierdie roman ondersoek beskou sy dit as 'n protofeministiese werk, omdat dit alreeds in 1965 geskryf was en dus tweede-golf-feminisme geantisipeer het.

The Edible Woman
SkrywerMargaret Atwood
OmslagontwerperCharles Pachter
LandVlag van Kanada Kanada
TaalEngels
GenreRoman
UitgewerMcClelland & Stewart
Uitgegee1969
MediumDruk (gebind & sagteband)
Bladsye281
ISBN9780860681298
VervolgSurfacing

Tags:

Margaret AtwoodNoord-Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MusieksimboleFanie ViljoenFotosinteseMaagVoorsetselDriedimensioneelNederlandMaagsweerMenslike skeletBritse RykOmgewingskwessies in Suider-AfrikaBloeddrukArabiesPinksterDeon GrootKeelseerLas (rekeningkunde)CorioliskragKondensasieSomerImpakte van toerismeNic de JagerAfrikaanse woordelys en spelreëlsIndonesiëHeuningLien se lankstaanskoenePankreasDolfynSeekoeiKwosiëntSonnestelselRoesVenusDundermLys van Griekse mitologiese figureKoperBuffelStollingsgesteenteKatoenJust NuisanceIngrid JonkerRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Venda (taal)TegnologieOu Apostoliese KerkMagnetismeTaalEmfiseemBerilliumSinoniemAlliterasieVliegtuigVerkleinwoordVierde Industriële RevolusiePornografiese subgenresOlimpiese SomerspeleMonopolieBestuiwingGodsdiensChemiese verbindingVoëlGesondheidVleilandLoonWiki CommonsMuishondHoutVerstedelikingAvbobWapen van Suid-AfrikaLetterkundeMenslike seksuele gedragMens🡆 More