Tant Ralie Se Losieshuis: Afrikaanse rolprent wat in 1974 deur Kavalier Films uitgereik is

Tant Ralie se Losieshuis is ’n Afrikaanse rolprent wat in 1974 deur Kavalier Films uitgereik is.

Dirk de Villiers was die regisseur.

Tant Ralie se Losieshuis
Regisseur Dirk de Villiers
Produksieleier Ben Vlok
Draaiboek C.F. Beyers-Boshoff
Met Wena Naudé, Sann de Lange, Siegfried Mynhardt e.a.
Ateljee Kavalier Films
Verspreider Ster-Kinekor
Uitgereik 1974
Speeltyd 92 min.
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
IMDb-profiel

Genre

Die rolprent is ’n komedie.

Akteurs

Van die akteurs is Wena Naudé, Sann de Lange, Siegfried Mynhardt, Pieter-Dirk Uys, Limpie Basson, George Ballot, Riana Pienaar

Storielyn

Twee susters, Mathilda en Rachel, koop ’n huis in Tamboerskloof, Kaapstad. Hulle ontdek dat ’n mooi jong kunstenaar, Boeboe, reeds in een van die kamers bly. Mathilda wil hê sy moet gaan, maar Rachel praat haar om dat Boeboe kan bly. Toe ry Mathilde oor ’n ou visserman, JC, en uit skuldgevoel laat sy hom ook in die huis bly tot hy beter is. Dan trek ’n mediese student, Philip Sonnekus, in om CJ te help herstel. Eindelik kry die susters ’n groot skok: hulle moet ’n agterstallige paaiement betaal of hulle gaan uit die huis gesit word.

Sien ook

Tags:

Tant Ralie Se Losieshuis GenreTant Ralie Se Losieshuis AkteursTant Ralie Se Losieshuis StorielynTant Ralie Se Losieshuis Sien ookTant Ralie Se Losieshuis1974AfrikaansDirk de Villiers

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KolonoskopieMisdaadOlimpiese SomerspeleGeestesteuringAnilingusMeervoudMigrasie van diereOrthopteraDaggaHibernasieRenaissancePornhubSwaziAfvalbestuurKangogrotteWetenskaplike klassifikasieBruin menseSpinnekopMuskietDigitale en analogiese tydVerenigde State van AmerikaEuropaPankreasKalenderKindersiektesCarike KeuzenkampGroot-VisrivierRekenaarApostoliese GeloofsendingVerenigde KoninkrykDialoog in fiksieVrouSkildklierSteve BikoPinksterLys van kinderspeletjiesAtoomBeëdigde verklaringNG gemeente MurraysburgKomplementêre kleureVoedingSout (chemiese stof)Weer (meteorologie)Suid-Afrikaanse konsentrasiekampeBynierYouTubeCradock-419de eeuRussiese inval in Oekraïne sedert 2022TegnologieAfrikaanse woordelys en spelreëlsStam (taalkunde)RoesLidwoordXenofobieSonja HerholdtDelft, KaapstadInleiding tot die genetikaSpringbokkeTafelbergDonkieKlitorisKewerFotosinteseStaatstoelaeWhatsAppVrugbaarheidOmgewingskwessies in Suider-AfrikaSteenkoolLeestekenGoogle Translate20ste eeuLikkewaanKolorektale kankerNasionale Vrouemonument🡆 More