Swarttiphaai

Die swarttiphaai (Carcharhinus limbatus) is 'n haai wat voorkom aan die suidkus en ooskus van Afrika vanaf Valsbaai.

In Engels staan die haai bekend as die blacktip shark.

Swarttiphaai
Swarttiphaai
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Carcharhinus
Spesie:
C. limbatus
Binomiale naam
Carcharhinus limbatus
(Müller & Henle, 1839)
Swarttiphaai
Verspreiding in blou.

Voorkoms

Die haai is grys van kleur met al die vinne behalwe die anale vin wat se agterste rand swart is. Die haai word tot 180 cm groot.

Habitat en gewoontes

Die haai is aggressief en kom meer algemeen in kuswater voor. Die haai vreet vis, tjokka en ander haaie.

Sien ook

Swarttiphaai 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Carcharhinus limbatus

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Swarttiphaai VoorkomsSwarttiphaai Habitat en gewoontesSwarttiphaai Sien ookSwarttiphaai BronSwarttiphaai VerwysingsSwarttiphaai Eksterne skakelSwarttiphaai

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-AfrikaKopieregTransatlantiese slawehandelEugenetikaEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaBruin huisslangMangelOnse VaderStaat PalestinaInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandLongDolfynRenaissanceKindersiektesInligtingGesondheidDuitsSamestellingCeresKewerMigrasie van diereAntjie SomersVarkgriepTafelbergMierKoolhidraatUitwerking van klimaatsveranderingHulpwerkwoordBreedtegraadVoornaamwoordAfrikaanse taalleerVolksrepubliek ChinaBeesvleisHemelvaartLeah van NiekerkFotosinteseSleutel (musiek)SlawernyGesonde dieetArmoedePornografiese subgenresPersBloeddrukLetterkundeVrugbaarheidVoortrekkersSeksueel oordraagbare infeksieEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaTaalMenseregtedagElon MuskKoorsEllipstekenAntieke EgipteKlereRookgewoonteKolonisasieLimfvatstelselN.P. van Wyk LouwSonkragBeeldspraakLiewe HeksieMiltOnderhandelinge om apartheid te beëindigReënVoorsetselVlinderWaterstofToringNG gemeente MurraysburgSinoniemEwenaarDagboekNaaldekokerKoppeltekenTrekarbeidZack du Plessis🡆 More