Swartstreep-Veër

Die Swartstreep-veër (Pempheris schwenkii) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf die Rooisee tot by die Oos-Kaap.

In Engels staan die vis bekend as die Blackstripe sweeper.

Swartstreep-veër
Swartstreep-Veër
'n Naverwante soort, waarby
die swart vinmerke ontbreek
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Pempheris
Spesie:
O. schwenkii
Binomiale naam
Pempheris schwenkii
Richardson, 1840

Voorkoms

Die vis se kop en lyf is koper bruin met silwerige, brons skynsels in. Daar is 'n swart streep langs die basis van die anale vin. Die vis word tot 17 cm lank.

Habitat

Die vis verkies rots- en koraalriwwe om in te leef tussen dieptes van 5 – 32 m.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Swartstreep-Veër VoorkomsSwartstreep-Veër HabitatSwartstreep-Veër Sien ookSwartstreep-Veër BronSwartstreep-Veër VerwysingsSwartstreep-Veër Eksterne skakelSwartstreep-Veër

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LandbouAfrikaanse woordelys en spelreëlsXHTMLStruktuur van die AardeVoorvoegselEuropaAtlantiese OseaanRobbeneilandKrieketHector PietersonTussenwerpselWerkwoordFotosinteseDialoog in fiksieNasionale lied van Suid-AfrikaMeningsverskil oor aardverwarmingNatuurCovid-19-pandemieJohann de LangeGoogle MapsSpysverteringstelselAfleiding (taalkunde)Migrasie van voëlsMondDachshundVierde Industriële RevolusieJaco JacobsErosietipesBybelDiarreeImpakte van toerismeMarsSpelerposisies in rugbyRekeningkundeKangogrotteToringKriekWerkersdagCradock-4NierversakingEierstokKewerArmoedeverligtingHemelvaartsdagHerfsLidwoordInsekChromatografieOrale seksVergelykings (taalkunde)OrtopedieJohannes MeintjesSekondêre sektor van die ekonomieVerkleurmannetjieNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaGeldSinsbouGloeilampEnkelvoudige sinWaterstofSoogdierSuid-Afrikaanse GrensoorlogHaasKlitorisCleopatra VIIOnderwerp (taalkunde)RooibloedselDesmond TutuOlifantMisdaadPersSteenkool in Suid-AfrikaSeksuele penetrasieKultuur🡆 More