Swartsaal-Luiperdkabeljou

Die swartsaal-luiperdkabeljou (Plectropomus laevis) is 'n vis wat voorkom in die Stille Oseaan en die Indiese Oseaan; asook aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Black-saddled leopardgrouper.

Swartsaal-luiperdkabeljou
Swartsaal-Luiperdkabeljou
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Plectropomus
Spesie:
P. laevis
Binomiale naam
Plectropomus laevis
(Lacepède, 1801)

Identifikasie

Die vis word tot 125cm lank. Dit is 'n groot vis met 'n lang lyf wat in twee kleur variasies voorkom. Die een variasie is bleekwit kleur met vier swart vlekke op en daar is 'n swart band bokant die oë. Daar word vermoed dat die variasie net voorkom by die kleiner visse, die wyfies en jong vissies. Die ander variasie is bruin met drie tot vier kenmerkende, donker vlekke op die lyf. Daar is ook klein, blou kolletjies met donker rantjies op die kop, lyf en vinne. Die vinne is geel.

Hulle leef rotsagtige kus areas en aflandige riwwe in water wat 4 tot 90m diep is. Die visse is alleenlopers en vreet vis en skaaldiere.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakels

Tags:

Swartsaal-Luiperdkabeljou IdentifikasieSwartsaal-Luiperdkabeljou Sien ookSwartsaal-Luiperdkabeljou BronSwartsaal-Luiperdkabeljou Eksterne skakelsSwartsaal-Luiperdkabeljou

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DroomStaatstoelaeOnderwysStedelike hitte-eilandNetbalMasturbasieJavaScriptTierKonsentrasiekampLionel PetersonDigitale en analogiese tydJapanKernkragSpeelkaartKrimpvarkieDolfynWeer (meteorologie)WikiTrigeminale neuralgieVlinderLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaProvinsies van Suid-AfrikaHeelgetalHokkieNiersteenApartheidMisdaadLys van Griekse mitologiese figureEkostelselKorrupsieSeisoenBelastingSeksposisieVerkleurmannetjiePrimêre sektor van die ekonomieNag van die lang messeKokerboomUitwerking van klimaatsveranderingAB de VilliersEuropaToestand van materieBalletTandbederfBernice WestMondSaartjie BaartmanKoolhidraatSteve BikoVoedingWet op NaturellengrondKunsmatige algemene intelligensieOrale seksVlieënde HollanderAfrikaanse woordelys en spelreëlsBolandse aardbewing van 1969VigsNeurenberg-verhoreMiddeloorontstekingLys van veltoestandeWinterBotswanaKinderregteFotosinteseLetterlike en figuurlike taalgebruikLys van kinderspeletjiesAngssteuringKlein gekolde katBywoordRosa ParksEendbekdierOnse VaderDwelmmiddelHannes van WykVrat🡆 More