Swartlandsuikerbos: Plantspesie

Die Swartlandsuikerbos (Protea odorata) is 'n blomdraende struik wat aan die bekende Protea genus behoort.

Die plant is endemies aan die Wes Kaap waar dit voorkom van Kalbaskraal tot by Klapmuts en deel van die renosterveld is. Daar is slegs 'n paar plante oor, die spesie staan op die rant van uitwissing. Die struik groei regop en word 1.2 m hoog en blom van Februarie tot Junie met die hoogtepunt van Maart tot April.

Swartlandsuikerbos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. odorata
Binomiale naam
Protea odorata
Thunb., 1800
Sinonieme
  • Leucadendron odoratum (Thunb.) Steud.

'n Brand vernietig die plant maar die sade oorleef. Die saad word geberg in 'n doppie, word slegs na brand vrygelaat en deur knaagdiere en miere versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van perdebye.

In Engels staan dit as die Swartland sugarbush bekend.

Hierdie plant en die Kasteelkloofsuikerbos staan saam bekend as skalieproteas.

Sien ook

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nasionale lied van Suid-AfrikaGriekwa-AfrikaansApartheidPesachKilometerLugbesoedelingGroot DepressieHerfsDataverwerkingAluminiumLys van Griekse mitologiese figureSpecial Air ServiceWet op NaturellengrondSkildklierVloeistofLiewe HeksieVryheidsdagTegnologieTropiese sikloonSitrus3D-rolprentVrye Franse25 AprilHeupPropagandaMigrasie van diereJaco JacobsOndernemingsvormVeelvuldige skleroseLettergreepAardverwarmingOorstromingPersoon (taalkunde)SlawernySonja HerholdtWêreld- Ekonomiese ForumOlifantEngelsXhosaPomeloBybelGroepsdrukNedersettingMierSendelingposisieMenslike seksuele gedragOnderwysSint Pierre en MiquelonWoordeboek van die Afrikaanse TaalC++SikloonLys van Suider-Afrikaanse soogdiereVleilandGewone breukeCheslin KolbeHuisvliegKarakteriseringRivierKalahariGeboorteMenslike skeletVerenigde State van AmerikaSonnestelselErosietipesFiksieBlourokkeBreinkaartWhatsAppMartin Luther King jr.SwitserlandKerngeneeskundeOplossing (chemie)Apostoliese GeloofsbelydenisRussiese inval in Oekraïne sedert 2022YouTube🡆 More