Swartkrans

Swartkrans is ’n Suid-Afrikaanse erfenisgebied naby Sterkfontein wat ryk is aan argeologiese materiaal, veral hominiedoorblyfsels.

Dit is sowat 32 km van Johannesburg af geleë.

Fossiele Hominiedterreine in Suid-Afrika*
Unesco-wêrelderfenisterrein
Ligging van Swartkrans op 'n kaart (Suid-Afrika)
Swartkrans
Swartkrans
Ligging van Sterkfontein in Suid-Afrika
Koördinate: 25°55′45″S 27°47′20″O / 25.92917°S 27.78889°O / -25.92917; 27.78889 27°47′20″O / 25.92917°S 27.78889°O / -25.92917; 27.78889
Lande Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Tipe Kultuur
Kriteria iii, vi
Verwysings 915
Streek Afrika
Inskripsiegeskiedenis
Inskripsie 1999  (23ste Sessie)
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn.
Streek soos deur Unesco geklassifiseer.

Dit is in 1968 deur die Universiteit van die Witwatersrand gekoop. Die oudste fossiele wat daar gevind is, is tussen sowat 1,8 en 2 miljoen jaar oud.

Van die vroegste getuienis van die beheer van die omgewing deur brande is by Swartkrans gevind. Van die fossiele wat daar ontdek is, sluit in dié van Homo erectus, Paranthropus en Homo habilis.

Swartkrans is deel van die wêrelderfenisgebied Wieg van die Mensdom.

Verwysings

Tags:

ArgeologieHominiedJohannesburgSterkfonteinSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DolfynKlavierKameelperdDrinkwatervoorsieningKoperThys die BosveldklongKankerMielieMonopolyEkonomiese sektorKoue OorlogNG gemeente MurraysburgOorstromingNasiebouKontinentEkostelselSwemFluoorLeestekenPornhubBorsteLabia (geslagsdele)KernkragCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaJohn Samuel SchlesingerSonnestelselBiodiversiteitGrondbesoedelingFinale OplossingGrondKarnivoorPad na jou hartSkaapEkologieMangelontstekingLuiperdAngolese BurgeroorlogKoerantLionel MessiSeksuele opwekkingElandréOnderwysRenosterVryheidsdagLyfstraf in skoleHoofstadLieweheersbesieErfenisdag (Suid-Afrika)Mahatma GandhiThomas EdisonPastoorPolitieke partyLeeuLys van bekende Suid-AfrikanersKalsiumMagneetSeksualiteitPankreasAnilingusCorioliskragBloedvergiftigingErosietipesWaarheid-en-versoeningskommissieGesondheidEugenetikaVergelykings (taalkunde)Ontwikkelende landSebraBeesWaterGedigAfrikanernasionalismeDataverwerkingAfkorting🡆 More