Taung

Taung is 'n dorpie in die Noordwes-provinsie van Suid-Afrika.

Die naam beteken plek van die leeu en verwys na Tau, 'n hoof van die Tswanasprekende BaTaungstam. Tau is die Tswana-woord vir leeu.

Taung
Taung is in Noordwes (Suid-Afrikaanse provinsie)
Taung
Taung
Taung Taung se ligging in Noordwes
Koördinate: 27°32′0″S 24°47′8″O / 27.53333°S 24.78556°O / -27.53333; 24.78556 24°47′8″O / 27.53333°S 24.78556°O / -27.53333; 24.78556
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoordwes
DistrikDr. Ruth Segomotsi Mompati
MunisipaliteitGroter Taung
Oppervlak
 • Totaal20,75 km2 (8,01 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal18 289
 • Digtheid881/km2 (2 280/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0,1%
 • Indiërs/Asiërs0,5%
 • Bruin mense0,4%
 • Swart mense98,8%
 • Ander0,2%
Taal (2011)
 • Tswana 89,6%
 • Xhosa 2,8%
 • Engels 1,5%
 • Suid-Sotho 1,1%
 • Ander 5,0%
Poskode (strate)
8584
Poskode (posbusse)
8584
Skakelkode053
Taung
Die Taung-kopbeen van 'n kind in die Maropeng-besoekersentrum uitgestal.

Die dorpie het bekend geword toe professor Raymond Dart in 1924 die skedel van 'n kind (die sogenaamde Taung-kind) in die Buxton kalkgroef (koördinate S27 37 10 E24 37 59) gevind het. Dié skedel het 'n belangrike bydrae gelewer in die ontwikkeling van die paleontologie van die Homonide en was die oorsponklike spesie wat beskryf is as Australopithecus africanus. Die skedel word nou by die Universiteit van die Witwatersrand bewaar. Die skedel is glo naastenby 2,5 miljoen jaar oud.

Taung is in 2005 deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

LeeuNoordwesSuid-AfrikaTswana

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VoëlDroomDuitse maselsMusiekDigtheidOos-KaapMisdaadSuid-Afrikaanse RugbyunieJaco JacobsHeks van HexrivierTydKakiebosStres in hoërskoolUniegebouEngelsEnsiklopedieMangelontstekingMenslike penisgrootteVersamelnaamKaliumGriekse mitologieAmandelJakkalsBloeddrukKompasWaterkringloopISO 3166-2Verenigde State van AmerikaSlag van BloedrivierLionel PetersonTennisLys van landeAnette EngelbrechtHerpes simplexGroot vyfOu Apostoliese KerkTierLabia (geslagsdele)InligtingstegnologieSeeNederduitse Gereformeerde KerkCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaAkroniemBurgerregteMaatskappyRolprentNatuurlike hulpbronReddingskakeSatellietViëtnamCorioliskragLettergreepLys van Suid-Afrikaanse skrywersFopnuusRatelMiddeloorontstekingBrandmondsindroomHoutKletsrymTussenwerpselOutismeVerkoueGetalKunsmatige intelligensieHannes van Wyk7de LaanEkonomie2024 Chinese Grand PrixDirekte en Indirekte redeBergen-Belsen-konsentrasiekampGianna MichaelsKorrupsieKarooGrootste rampe in Suid-AfrikaSprokieVerantwoordelikheid🡆 More