Swartband-Kardinaal

Die Swartband-kardinaal (Apogon cookii) is 'n vis wat voorkom in die Indiese - Pasifiese area, die Rooisee en die ooskus van Afrika van Oman tot by die Aliwal-bank.

In Engels staan die vis bekend as die Blackbanded cardinal.

Swartband-kardinaal
Swartband-Kardinaal
'n Naverwante soort. A. cookii is donkerder gestreep.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Superfamilie:
Familie:
Genus:
Apogon

(Lacepède, 1801)
Spesie:
A. cookii
Binomiale naam
Apogon cookii
(Macleay, 1881)

Voorkoms

Die volwasse vis is 10 cm lank, witterig van kleur met ses donker horisontale strepe oor die kop en lyf. Op die basis van die stertvin is 'n swart kol.

Habitat

Die vis kom voor in koraalriwwe in grotte en beskermde mere.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Swartband-Kardinaal VoorkomsSwartband-Kardinaal HabitatSwartband-Kardinaal Sien ookSwartband-Kardinaal BronSwartband-Kardinaal VerwysingsSwartband-Kardinaal Eksterne skakelSwartband-Kardinaal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NavorsingKoue OorlogNoord-KaapGeslagsgelykheidBywoordKerngeneeskundePolisieRob HersovLys van Afrika-landeLiewe HeksieNarsistiese persoonlikheidsteuringEiffeltoringBysteekPikkewynBateKarooDie ontstaan van die dramaGlas20ste eeuNederlandPornhubStereotipeVlag van Suid-AfrikaKopieregStudievaardighedeDawidJeugdagSint JorisdagLandbouJan van TonderVerstedelikingDie GelofteNasionaal-SosialismeAborsieSonLys van kinderspeletjiesWoestynHadedaHipoteseBoelierySeisoenMenseregtedagRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Lys van chemiese elemente volgens atoomgetalLys van Afrikaanse televisiereekseAnale seksGeletterdheidHomofoonRenteLys van politieke partye in Suid-AfrikaRooipandaDokterEk is 'n Afrikaan (toespraak)NetbalKommunikasieKlem-in-die-kaakVolstruisIndustriële RevolusieMagsverheffingPesachYsterKwaZulu-NatalRoesWeervoorspellingTransatlantiese slawehandelOlifantOm-te-infinitiefkonstruksieFamilie (verwantskap)GeboorteBronsSwartrenosterLuiperdJode in Suid-AfrikaLatynSkaakWikiReg tot ‘n gesonde omgewing🡆 More