Susana Soca

Susana Soca Blanco (Montevideo, 19 Julie 1906 - Rio de Janeiro, 11 Januarie 1959) was 'n Uruguayse digteres en skrywer.

Susana Soca
Susana Soca

Lewe

Sy was deel van 'n familie uit 'n hoë klas, en het in die Tweede Wêreldoorlog in Parys gewoon.

Haar eerste gepubliseerde gedigte het in Cahiers de La Licorne (1947) verskyn.

Sy het in 'n vliegongeluk naby Rio de Janeiro se lughawe gesterf, toe die Lockheedvliegtuig waarop sy 'n passasier was, kort van die aanloopbaan neergestort het.

Verwysings

Tags:

11 Januarie19 Julie19061959MontevideoRio de JaneiroUruguay

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WeeluisSatanPornografieWikimedia-stigtingKleinblouoorglansspreeuJan van HunksEkonomie van Suid-AfrikaYsterSweedsGroot TrekKlankSean CombsHelpmekaar-kollegeOu Apostoliese KerkAppelblaarInflasieNieu-SeelandJohn SteenhuisenDramaFascismeFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982.npBora BoraPeter UeberrothSeksueel oordraagbare infeksieLionel PetersonJada FireAppel (sanger)Brittany Ashton HolmesBloublasieBorskankerKoorsblaarNagadderKoos BekkerSoogdierTarentalePokkeSpaanse trappeHoenderMiddelmisbruikVoortrekkermonumentSwaziRuslandSterThe MizRugby AustraliaGewone tarentaalAnilingusPenisOekraïneIntensiewe vormKadmiumDuitsPoësieNicolas-Louis de LacaillePlae van EgipteVerenigde Arabiese EmirateWestdenedam-rampVersamelnaamEkotoerismeBelastingZirk van den BergHugenootMaanFrankrykGeelstertTonnels van Củ ChiKunsmatige intelligensieAntoniemGriekelandIslamitiese StaatVisGrieksLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)🡆 More