Suid-Afrikaanse Erfenishulpbronagentskap: Erfenis agentskap

Die Suid-Afrikaanse Erfenishulpbronagentskap (SAEHA, een van die tien opvolgorganisasies van die Raad vir Nasionale Gedenkwaardighede en sy voorganger die Historiese Monumentekommissie) is 'n statutêre liggaam wat gestig is onder die Wet op Nasionale Erfenishulpbronne (Wet 25 van 1999) as die administratiewe liggaam wat verantwoordelik is vir aspekte van Suid-Afrika se kulturele erfenis op nasionale vlak.

Verantwoordelikheid vir voormalige nasionale gedenkwaardighede val sedert 1 April 2000 onder die nege provinsiale erfenishulpbronowerhede.

Suid-Afrikaanse Erfenishulpbronagentskap: Erfenis agentskap
Die Suid-Afrikaanse Erfenishulpbronagentskap se kenteken op Saartjie Baartman se graf in Hankey, Suid-Afrika.
Suid-Afrikaanse Erfenishulpbronagentskap: Erfenis agentskap
Gedenkplaket van 'n voormalige Nasionale Gedenkwaardigheid in Suid-Afrika, nou provinsiale erfenisterreine, in hierdie geval by die Voortrekkerhuis in Pietermaritzburg

SAEHA en lede van die publiek is welkom om plekke te identifiseer wat hulle voel so uniek is dat dit nasionale betekenis het om in aanmerking te kom om as nasionale erfenisterrein verklaar te word. 'n Kenteken word aangebring op plekke wat suksesvol genomineer is.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Erektiele disfunksieHerpes simplexEnkelvoudige sinAtoomLabia (geslagsdele)Geskiedenis van Suid-AfrikaMenseregteWetenskaplike klassifikasieWerwelkolomBorskankerHoenderTsongaWillie JoubertGoogleLieweheersbesieKarooOm-te-infinitiefkonstruksieEiffeltoringNasionaal-SosialismeKewerLeeuOranjerivierLys van Afrikaanse rolprenteTurkyeHomofoonJaco JacobsSuid-Afrikaanse InkomstediensLys van slangeKameelperdJaarVars waterRassisme in AfrikaDaggaKinderregteTierVakbondWayde van NiekerkAarverkalkingWhatsAppDoopNag van die lang messeLys van Suid-Afrikaanse skrywersHandré PollardKunsmatige algemene intelligensieKolonoskopieOnderwysVioolAardedagGeletterdheidLeenwoordKinkhoesSuid-SothoWet op Bantoe-onderwysLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaSuurstofMielieSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureRugbyLondenMuishondOnderhandelinge om apartheid te beëindigAnale seksSout (chemiese stof)20ste eeuEskomArmoedeverligtingGriekwa-AfrikaansRoofdierDonderstormStedelike hitte-eilandKommaRudi ClaaseLys van bekende Suid-Afrikaners🡆 More