Steyn Fourie is 'n Afrikaanse sanger en liedjieskrywer.
In 1991 het hy die nasionale sangprogram "Debuut" gewen as beste sanger in Suid-Afrika. "Pennies op die spoor", geskryf deur Stef Kruger, is een van die liedjies waarmee Steyn bekendheid verwerf het.
Steyn Fourie | |
---|---|
Beroep(e) | Sanger |
Instrumente | Stem, kitaar |
Webwerf | www |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Steyn Fourie, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.