Sprokiesboom: Plantspesie

Die sprokiesboom (Moringa ovalifolia) is 'n boom wat inheems is aan Namibië en die suide van Angola.

Dit kom vanaf die platorand noord van Keetmanshoop tot die Kaokoveld in die noorde voor en verder in Angola in die droë Mopaniebosland. Hulle is bekend van die Sprokieswoud van Etosha.

Sprokiesboom
Sprokiesboom: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Brassicales
Familie:
Moringaceae
Genus:
Spesie:
M. ovalifolia
Binomiale naam
Moringa ovalifolia
Dinter & A.Berger, 1914
Sinonieme
  • Moringa ovalifoliolata Engl.

Dit is 'n boom met 'n dik sukkulente stam wat sy blare verloor en 7 m hoog word. Die bas is glad en koper- tot silwerkleurig. Die blare kan 2,5 cm lank word. Dit kry wit blommetjies en die vrugte is lang peule.

Die Boesmans gebruik hierdie boom wanneer hulle geen water kan vind nie. Hulle maak 'n klein gat in die sagte bodem van die stam en met 'n pypie tap hulle die bitter sap af.

Die boom se FSA-nommer is 137.

Fotogalery

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KrokodilRoesAfvalbestuurGenitale vratSpysverteringstelselLys van Griekse mitologiese figureWetenskapKaapstadVoegwoordHoenderRookgewoonteEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaSuid-EuropaWaarheid-en-versoeningskommissieKoolhidraatMieliestronkMetaalWerkersdagPrimêre sektor van die ekonomieBernice WestPerdLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsMangelontstekingSelfiePubliekHaasEjakulasieDolfynPeriodieke tabelLys van Joodse feeste en herdenkingsPankreasOsoonlaagSlag van BloedrivierMigrasie van diereGroepsdrukPornhubCorioliskragWoordeboek van die Afrikaanse TaalSwartbewussynsbewegingAtleetvoetLys van Afrikaanse televisiereekseDikdermVleilandJohnny RapidKriekHematurieKasteel die Goeie HoopByvoeglike naamwoordBreedtegraadJeugdagDysselsdorpWikipediaIngrid JonkerBeëdigde verklaringPersoonlike voornaamwoordIntensiewe vormPropagandaPenisYslandAntieke EgipteReënspinnekopLeonardo da VinciXenofobieKernkragArmoedeverligtingVolhoubaarheidBrongitisKunsmatige algemene intelligensieSuid-SothoGemeenskapsorganisasieLeeu🡆 More