Spatalla

Spatalla (wolbosse en slangkoppies) is 'n genus wat hoort tot die familie Proteaceae.

Die genus bevat 20 spesies en almal is endemies aan die Kaapse floraryk waar dit met die fynbos geassosieer word. Die spesies is almal klein struike. Die meeste spesies se status is bedreig volgens die IUBN-rooilys. In Engels staan die plantgenus as die spoons bekend.

Wolbosse en slangkoppies
Spatalla
Spatalla longifolia
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Proteales
Familie: Proteaceae
Subtribus: Leucadendrinae
Genus: Spatalla
Salisb.
Spesies
Sien teks
Sinonieme
  • Spatallopsis E.Phillips

Spesies

Spesies van die genus word hier gelys met hulle bewaringsstatus:

Galery

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MikroskoopCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)Kappie (skryfteken)SlawernyRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Lys van Afrikaanse televisiereekseNederduitsch Hervormde KerkLys van landeAfrikaansRoesEllipstekenWet op NaturellengrondLGeelsugNarsistiese persoonlikheidsteuringIhramKoos BekkerWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaJuanita du PlessisAngina pectorisKrugerwildtuinSimboolGlobaliseringNederlandsRacheltjie de BeerJodeKonsentrasiekampVerkleinwoordAkuutNaeltjieDysselsdorpCovid-19-pandemieRatelSitrusAppel (sanger)Neurenberg-verhoreSkildklierRichard GaddSamestellingRooiwaterBysteekDikdermAardeKroepErfenisJuan Antonio VillacañasSwangerskapAnale seksHeupvervangingBuffelCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaMiljardLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Nylsvley-natuurreservaatIronieRugbySwaziMeningsverskil oor aardverwarmingYstervarkTuisbladNkosi Sikelel' iAfrikaLimpopoSelfstandige naamwoordVormSterrekundeArmoedeverligtingPersentasieC++Nasionale lied van Suid-AfrikaBiljoenWêreld- Ekonomiese ForumTrappe van vergelyking🡆 More