Sing Vir Die Harlekyn

Sing vir die Harlekyn is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1980 deur Rand Films uitgereik is.

Johann Schutte was die vervaardiger en F.C. Hamman die regisseur. Anton Goosen het die musiekverwerking behartig.

Sing vir die Harlekyn
Regisseur FC Hamman
Produksieleier Johann Schutte
Draaiboek Cobus Robinson
Met Sonja Herholdt
André Swiegers
Bill Curry
Carina Steyl
Frik Herholdt
Musiek deur Anton Goosen
Ateljee Rand Films
Verspreider Rand Films
Uitgereik 1980
Speeltyd 90 minute
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans

Hoofrolspelers

Storielyn

Sing vir die Harlekyn is 'n musiekrolprent met Sonja Herholdt in die hoofrol as Tina. Dit is die verhaal van Diederik, 'n vuurtoringwagter wat droom van die dag wanneer sy dogter geleerd sal terugkom as onderwyseres om klas te gee onder hulle mense aan die Weskus. Tina droom egter van groter hoogtes en sterstatus met haar sang. Sy druip haar eerste jaar op universiteit tot haar pa se diepe teleurstelling, maar Niek, 'n jarelange vriend, glo dat drome die begin van alles is. Hy praat haar moed in en met die simpatieke ondersteuning van Charlie die harlekyn, betree sy die pad na sukses. Dit is 'n hartseer suksesverhaal, propvol musiek en speel af op Paternoster aan die Weskus en in Johannesburg.

Sien ook

Verwysings

Tags:

Sing Vir Die Harlekyn HoofrolspelersSing Vir Die Harlekyn StorielynSing Vir Die Harlekyn Sien ookSing Vir Die Harlekyn VerwysingsSing Vir Die HarlekynAfrikaansAnton GoosenRolprent

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TienerOnderhandelinge om apartheid te beëindigKoolhidraatMusiekDesmond Tutu20ste eeuSoogdierVaginaOlimpiese SpeleSwawelLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaInsekPad na jou hartVerenigde State van AmerikaLien se lankstaanskoeneSirkusVolhoubaarheidGroepsdrukConsolidated B-24 LiberatorOligopolieLieweheersbesieAlliterasieErfenisdag (Suid-Afrika)Byung-Chul HanOu Apostoliese KerkPornografieSkoolSpelerposisies in rugbyAppendiksKlavierReënspinnekopBeesvleisSeilvaartWinterGawes van die Heilige GeesArmoedeverligtingAarde se atmosfeerFibonacci-reeksVioolVierde Industriële RevolusieLeonardo da VinciIndustriële RevolusieSoweto-opstandHeuningbyHannes van WykTussenwerpselDemokrasieBreinCradock-4Suid-Afrikaanse etniese groepe en kultureNasionaal-SosialismeMigrasie van voëlsKoos BekkerDepressie (gemoedstoestand)Appel (sanger)LeestekenNadia ValvekensMagnetismeGqeberhaAfrikanernasionalismeGeskiedenis van AfrikaansAluminiumLys van chemiese elemente volgens atoomgetalWortelVoedingNoordwesAnrich HerbstVennootskapSeptimius AwardsAfrikaansKolorektale kankerOm-te-infinitiefkonstruksieJansenvilleVerkleinwoordMidde-OosteFinale OplossingGlobalisering🡆 More