Simon Vinkenoog

Simon Vinkenoog (18 Julie 1928, Amsterdam – 12 Julie 2009, Amsterdam) was 'n Nederlandse digter en skrywer.

Hy was die redakteur van die bundel Atonaal , wat die Nederlandse Vyftigers-beweging begin het.

Simon Vinkenoog
Simon Vinkenoog (2008)

In 2004 is hy gekies as "Dichter des Vaderlands". Op 11 Julie 2009 is Vinkenoog in die hospitaal opgeneem nadat hy 'n beroerte gehad het. Hy het die volgende dag gesterf.

Bibliografie

  • 1950 - Wondkoorts - gedigte
  • 1951 - Atonaal - bundel (redakteur)
  • 1954 - Zo lang te water, een alibi - roman
  • 1962 - Hoogseizoen - roman
  • 1965 - Liefde - roman
  • 1968 - How to Enjoy Reality - pamflet, ingesluit in International Times. Met Jean-Paul Vroom
  • 1976 - Mij best - roman
  • 1978 - Het huiswerk van de dichter - gedigte
  • 1979 - (1972-1978) Bestaan en begaan
  • 1980 - Jack Kerouac in Amsterdam
  • 1980 - Moeder Gras
  • 1981 - Poolshoogte
  • 1982 - Voeten in de aarde en bergen verzetten - gedigte
  • 1986 - Stadsnatuur, dagboeknotities
  • 1986 - Coito ergo Sum: samenspraak der eenwording
  • 1986 - O boze droom
  • 1987 - Leven en dood van Marcel Polak - biografie
  • 1987 - Heren zeventien, proeve van waarneming
  • 1988 - Op het eerste gehoor - gedigte
  • 1993 - Louter genieten - gedigte
  • 1996 - Het hoogste woord: De stem van Simon Vinkenoog
  • 1998 - Vreugdevuur - gedigte
  • 1998 - Herem 'n tijd - versamelde artikels
  • 2000 - De ware Adam - gedigte
  • 2001 - Me and my peepee (vertaling van gedigte deur Allen Ginsberg)

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

12 Julie18 Julie19282009AmsterdamDigterVijftigers

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SwartbewussynsbewegingOnderwysT20I-wêreldbeker 2014Herpes simplexSteve HofmeyrPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaCarles PuigdemontParasetamolGodJohn AdamsKoppeltekenOrale seksRob HersovPapierkelkeURIZirk BerghVormInternetMorfeemAfrikaanse TaalmonumentEjakulasieVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameCarike KeuzenkampNarsismeKantoneesAardverwarmingVerenigde KoninkrykBipolêre gemoedsteuringMiltMensAntieke EgipteGekoördineerde Universele TydSeksposisieOSI-modelMuisvoëlSitrusSuid-Afrikaanse randLabia (geslagsdele)BiljoenBorskankerWestdenedam-rampLangste woordLys van persone in die BybelLys van Griekse mitologiese figure800Apokriewe boekeMiomboSkoenlapperVrugbaarheidSeksuele stimulasieGroep TweeEikelLandbouTon VoslooKwikstertjieRelatiwiteitsteorieKobalt(II)hidroksiedWayback Machine2023XhosaHeupGroot TrekGeskiedenis van Suid-AfrikaTepelSkarlakenkoorsSeksueel oordraagbare infeksieDepressie (gemoedstoestand)Tasché BurgerAngssteuringPersBloemhofdamAppelblaarRooiwaterPatrice LumumbaMangelontsteking🡆 More