Simon Sebag Montefiore

Simon Jonathan Sebag Montefiore (Engelse uitspraak: saɪmən siːbæɡ mɒntᵻfiˈɔːri; gebore op 27 Junie 1965) is 'n Britse geskiedkundige, televisie-aanbieder en skrywer van populêre-geskiedenisboeke en romans.Sy vader was Stephen Eric Sebag Montefiore en sy broer is Hugh Sebag-Montefiore.

Hulle stam af van 'n lyn van welgestelde of gegoede Sefardiese Jode wat regoor Europa as diplomate en bankiers gedien het en oorspronklik van Morokko en Italië was.

Simon Sebag Montefiore
Simon Sebag Montefiore
Gebore27 Junie 1965 (1965-06-27) (58 jaar oud)
Londen, Engeland
NasionaliteitBrits
Alma materGonville & Caius College, Cambridge
BeroepOuteur
EggenootSanta Palmer-Tomkinson
Kinders2
Ouer(s)Stephen Eric Sebag Montefiore
Phyllis April Jaffé

Boeke

    Nie-fiksie
  • Catherine the Great and Potemkin (2001) (oorspronklik gepubliseer as The Prince of Princes: The Life of Potemkin)
  • Stalin: The Court of the Red Tsar (2003)
  • Young Stalin (2007)
  • Monsters: History's Most Evil Men and Women (2008)
  • Jerusalem: The Biography (2011)
  • Titans of History (2012)
  • The Romanovs 1613–1918 (Die Romanofs) (2016)
  • The World: A Family History of Humanity (2022)
    Fiksie
  • King's Parade (1991)
  • My Affair with Stalin (1997)
  • Sashenka (2008)
  • One Night in Winter (2013)
  • Red Sky at Noon (2017)
    Kinderboeke (met Santa Montefiore)
  • Royal Rabbits of London (2016)
  • Royal Rabbits of London: Escape from the Tower (2017)

Televisie

  • Jerusalem: The Making of a Holy City, driedelige reeks, 8 Desember 2011 – 23 Desember 2011
  • Rome: A History of the Eternal City, driedelige reeks, 5–19 Desember 2012
  • Byzantium: A Tale of Three Cities, driedelige reeks, 5 Desember 2013 – 19 Desember 2013
  • Blood and Gold: The Making of Spain, driedelige reeks, 8 Desember 2015 – 22 Desember 2015
  • Vienna: Empire, Dynasty And Dream, driedelige reeks, 8 Desember 2016 – 22 Desember 2016

CDs

  • Speeches that Changed The World

DVDs

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Simon Sebag Montefiore BoekeSimon Sebag Montefiore TelevisieSimon Sebag Montefiore DVDsSimon Sebag Montefiore Sien ookSimon Sebag Montefiore VerwysingsSimon Sebag Montefiore Eksterne skakelsSimon Sebag Montefiore196527 JunieEngelsGeskiedkundigeItaliëMorokkoRomanSefardiese Jode

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Brandy NorwoodSeksuele oriëntasiePragmatiek (taalkunde)WhatsAppBorskankerSophie MarceauVergelykings (taalkunde)InfeksieHondVigsMikroörganismeStaalSkaapWoordPreseminale vloeistofRooikatNew YorkSuider-Afrikaanse ietermagogChristendomLys van Afrikaanse rolprenteMaría KodamaKubieke meterHindoeïsmePalmsondagAarverkalkingCatherine DeneuveKaliforniumLys van bekende Suid-AfrikanersEiffeltoringSlotmasjienKlankverskynselsMaagdelikheidEkonomieUilKlein vyf diereEb3ProstaatkankerLys van hoofstedeVangueriopsisSondagLink buildingGroenteWaterMoslemWikiBisKatJohannes KerkorrelLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierApple Inc.Suid-AfrikaProtestantismeWoordeboek van die Afrikaanse TaalJan BlohmBoelieryTerence CooperLigArgentiniëAlfabetKwaggaRooijakkalsAfrikaanse taalleerReddingskakeDeelstate van die Verenigde State van AmerikaDundermLandbouPneumatikaRod AlexanderBelastingKrieketSamestellingSpinnekopSlangGeelsugEierleierPole🡆 More