Siënna

Siënna of Siënnese aarde is 'n aardse pigment wat ysteroksied en mangaanoksied bevat.

#882D17

In sy natuurlike toestand is dit geelbruin gekleur en word dit rou siënna genoem. Wanneer dit verhit word, word dit 'n rooibruin kleur en word dit gebrande siënna genoem. Dit ontleen sy naam van die stadstaat Siëna, waar dit gedurende die Renaissance vervaardig is. Tesame met oker en amber is dit een van die eerste pigmente wat deur die mens gebruik is, en dit is op heelwat grotskilderye gevind. Sedert die Renaissance is dit een van die bruin pigmente wat die meeste deur kunstenaars gebruik word.

Die eerste opgetekende gebruik van die Engelse woord sienna as 'n kleur was in 1760.

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word siënna soos volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #882D17
RGB-kleurmodel (136, 45, 23)
CMYK (25, 59, 86, 0)
HSV (12°, 83%, 53%)

Sien ook

Verwysings

Tags:

Amber (kleur)BruinGeelbruinOker (kleurstof)RenaissanceRooibruinYsteroksied

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MIVBipolêre gemoedsteuringBreinKevin RuddKoperAkkedisDarwinismeNazi-DuitslandAngssteuringLys van Afrikaanse rolprenteSpysverteringstelselViëtnamoorlogAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeProvinsies van Suid-AfrikaOrtopedieKolonisasiePoesHeuningbySelfieTaalSonnestelselDelft, KaapstadWhatsAppHomofoonKoos BekkerRosa ParksVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameGasDrinkwatervoorsieningMenslike skeletLongWillie JoubertSpreeuBeesvleisHoofpynKlimaatsverandering in AfrikaBruin huisslangInflasieLys van Griekse mitologiese figureRuslandPolitieke partyHartversaking19de eeuKoos du PlessisSteenkool in Suid-AfrikaLys van myne in Suid-AfrikaDonkieAborsieKommunikasieWeervoorspellingMagnetismeAvbobWet op Bantoe-onderwysBreedtegraadJavaScriptYsterDeelwoordOnderwerp (taalkunde)XHTMLWoestynWatersuiweringKaapstadVisKernoorlogFluoorDermpoliepAustraliëKatoenSharpeville-slagtingMandalaByvoeglike naamwoordAfrikaanse woordelys en spelreëlsRobbeneiland🡆 More