Rooibruin

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Rooibruin" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Rooibruin is 'n kleur. Dit word dikwels as soogdiere se pelskleur en voëls se verekleur aangedui. Volgens verskeie kleurskemas word rooibruin as volg...
  • Thumbnail for Kaapse bosbontrokkie
    mantel en kruis meer olyfkleurig-grys is. Die vlerkdekvere is rooibruin en vertoon as 'n rooibruin kol wanneer die vlerke gevou is. Die mannetjie is ook die...
  • Roes is die kleur van geroeste yster, dus die rooibruin kleur van ysteroksied. Volgens verskeie kleurskemas word roes as volg voorgestel: Lys van kleure...
  • Bordeaux is 'n rooibruin kleur met ondertone van violet. Volgens verskeie kleurskemas word bordeaux as volg voorgestel: Lys van kleure Hierdie artikel...
  • Thumbnail for Koper (kleur)
    Koper is 'n rooibruin kleur wat die metaal koper verteenwoordig. Die eerste opgetekende gebruik van koper as 'n kleurnaam in Engels was in 1594. Volgens...
  • Thumbnail for Boomekster
    stert en is almal swart, grys en rooibruin. Die vere op die kop en die slagpenne is meestal swart en die rug rooibruin. Die boomeksters is standvoëls in...
  • Thumbnail for Rooiborsswael
    swewende rooinekswael met die borskant wat donker, rooibruin is; die agternek is ook donker (nie rooibruin nie) en so ook die wange. Die jong voël het 'n...
  • gekleur en word dit rou siënna genoem. Wanneer dit verhit word, word dit 'n rooibruin kleur en word dit gebrande siënna genoem. Dit ontleen sy naam van die...
  • Thumbnail for Swartvleiloerie
    slag- en dekvere is meestal donkerbruin en rooibruin gestreep. Die stert is donkerbruin met fyn rooibruin bande. Die bors is liggeel tot grys en die sye...
  • Thumbnail for Spookgarnaal
    is deurskynend met 'n paar rooibruin strepe wat oor die lengte van die lyf strek, tot by die stert. Daar is 'n rooibruin homp op die kop met 'n witlyn...
  • Thumbnail for Diana se varkvis
    net onder die dorsale vin en die buikvinne is rooi of rooibruin. Die onvolwasse vissies is rooibruin met rye wit en vlekke en kolletjies op. Die vis word...
  • Thumbnail for Rooihartbees
    buselaphus) is 'n wildsbok wat in Suider-Afrika voorkom. Die bok is glansend rooibruin van kleur terwyl die bles op die gesig, stert en buitekant van die bene...
  • Thumbnail for Ovambosperwer
    mannetjie. Jong voël het twee vorms: die rooibruin vorm word van die volwasse Rooiborssperwer onderskei aan sy rooibruin (nie donkergrys) kop, en aan sy ligte...
  • Thumbnail for Afrikaanse kwartel
    Hulle het ook prominente wit wenkbroue. Die mannetjie se keel is swart of rooibruin. Sy roep en sang is: whit whit-whit en skree krwee-krwee in vlug. Hulle...
  • Thumbnail for Waterbok
    omtrent 100 tot 130 cm hoog en weeg tussen 160 en 240 kilogram. Die vel is rooibruin, maar word donkerder met ouderdom. 'n Wit "borslap" is kenmerkend onder...
  • Thumbnail for Natalse rotskrap
    van Suid-Afrika voorkom. Dit het 'n swart tot donkergroen liggaam met rooibruin en geel pote. Die knypers is donkerrooi. Die karapaks het fyn, dwars groefies...
  • Thumbnail for Stamvrug
    stam en bedek met rooibruin hare. Die parallelle sy-are is onopvallend en die onderkant van die blare is bedek met hare wat rooibruin tot liggeel en soms...
  • Thumbnail for Glansibis
    lengte van 55 – 65 cm en 'n 88 – 105 cm vlerkspan. Parende volwassenes het rooibruin tot pers liggame en glansende bottelgroen vlerke. Nie-parende voëls en...
  • word 20 mm breed. Die liggaamstam is rooi en die tentakels is rooi tot rooibruin met 'n blouerige skynsel naby die mond. Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika...
  • Thumbnail for Egiptiese spleetneusvlermuis
    in feitlik die hele Suider-Afrika. Die kleur wissel van grysbruin tot rooibruin met 'n bleker onderkant. Die soogdier word tot 10 cm lank en weeg ±11g...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Waarheid-en-versoeningskommissieSkaakKoronavirusRymOseaanSkisofrenieEwe getalPampoentjiesGrondVerdampingMonargieMosambiekKoolhidraatIngrid JonkerIslamNederlandMangelontstekingJavaScriptAfkortingKoos BekkerVoornaamwoordKoper15 AprilMobutu Sese SekoHoofletterGevolge van aardverwarming op oseaneLys van Griekse mitologiese figureIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieJudaïsmeAngssteuringGreen PornoGeslagSonenergieMary WalkerKondensasieWaterToringBruin menseHTMLEsmé EuvrardCorioliskragDikdermGrieksBaälCyril RamaphosaLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)BoekSpelerposisies in rugbyWet op NaturellengrondWeervoorspellingJohannesburgMieliestronkEliza ScanlenBernice WestSamestellingIronieLetterkundeVerenigde KoninkrykMonopolieRekenaarSlag van Cuito CuanavaleChirurgieMIV/vigs in Suid-AfrikaBeurtkragPoolsLionel MessiDokterSeeVergelykings (taalkunde)EngelandBraaiBuck AngelBundesligaNiersteenGautengSprokieFinale Oplossing🡆 More