Sferoïde

'n Sferoïde is 'n kwadratiese oppervlak en die omwentelingsfiguur van 'n ellips.

'n Ellipsoïde waarvan twee strale gelyk is, is 'n sferoïde. Wanneer die twee gelyke strale kleiner as die derde is, word dit 'n oblate, of afgeplatte sferoïde genoem, maar wanneer die twee gelyke strale langer as die derde straal is, is die resultaat 'n prolate sferoïde.

Die aarde (en ook ander planete) word gereeld voorgestel as 'n afgeplatte sferoïde.

Vergelyking

Sferoïde 
Die toewysing van semi-asse op 'n sferoïed. Dit is oblate waneer c < a (links) en prolate waneer c > a (regs).

Die vergelyking van 'n drie-assige ellipsoïed gesentreer by die oorsprong met semi-asse a, b and c langs die koördinaat-asse in lyn is

    Sferoïde 

Die vergelyking van 'n sferoïed met z as die simmetrie-as word deur instelling a = b:

    Sferoïde  gegee.

The semi-as a is die ekwatoriale radius van die sferoïed, en c is die afstand van middel tot pool langs die simmetrie-as. Daar is twee moontlike gevalle:

  • c < a: oblate sferoïed
  • c > a: prolate sferoïed

Waneer a = c kry 'n mens 'n sfeer.

Volume

Die volume van een prolate sferoïde is:

  • Sferoïde 

Die volume van 'n oblate sferoïde is:

  • Sferoïde 

Waarin:

  • a die grootste straal is en
  • b die kortste straal is.

Oppervlakte

Die oppervlakte van 'n prolate sferoïde is by benadering:

    Sferoïde 

Vir 'n oblate sferoïde is die oppervlakte by benadering:

    Sferoïde 

Waarin e die eksentrisiteit van die ellips is, gedefinieer as:

    Sferoïde 

Tags:

EllipsOppervlak

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TamatieHeelgetalBlaarSeisoenEkonomie van Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994SeksismeSeksuele opwekkingRina HugoAntoniemPeriodieke tabelMonopolyHolocaustToestand van materieAtoomStudievaardighedePerdebyeKondensasieAfrikaOseaan3D-rolprentKarretjiemenseKweekhuiseffekPampoentjiesMeervoudNederlandAustraliëBeroerteGeslagsgelykheidBraaiBynierLewerKlimaatKrapKoolhidraatKrugerwildtuinBosbokAardedag7de LaanTuisbladLiewe HeksiePesachLoodHamburgerAardbewingGroepsgebiedewetPretoriaSwart mensePreseminale vloeistofJeuksiektePablo PicassoSeksDokterJeugdagLys van bekende Suid-AfrikanersBrandbergCorioliskragDonkieKewerLys van kinderspeletjiesMuskietWaterbesoedelingHeks van HexrivierEkonomiese sektorOranjerivierYsbeerKonsentrasiekampHokkieLys van Joodse feeste en herdenkingsDrinkwatervoorsieningNasionalisme16 NovemberTelevisieDroomPropaganda🡆 More