Sesstreep-Seepvis

Die sesstreep-seepvis (Grammistes sexlineatus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee, die westelike Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika van Oman tot by Algoabaai.

In Engels staan die vis bekend as die Sixstripe soapfish.

Sesstreep-seepvis
Sesstreep-Seepvis
'n Jong sesstreep-seepvis.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Grammistes
Spesie:
G. sexlineatus
Binomiale naam
Grammistes sexlineatus
Thunb., 1792

Voorkoms

Sesstreep-Seepvis 
'n Volwasse sesstreep-seepvis.

Die vis se lyf is donkerbruin met 4-6 geel horisontale strepe op. By die ouer visse lyk die strepe soos stippellyne. Die onvolwasse vissies het geel kolle op. Die vis word tot 27 cm lank.

Habitat en gewoontes

Die vis leef in vlak koraal- en rotsriwwe en die onvolwasse vissies in getypoele. Hulle word nooit dieper as 50 m gesien nie. Die vis se vel produseer 'n laag giftige slym as afweermiddel, dit gee die vis 'n slegte smaak. Die spesie is alleenswemmers en vreet skaaldiere en vis. Die vis kan in akwariums oorleef.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Sesstreep-Seepvis VoorkomsSesstreep-Seepvis Habitat en gewoontesSesstreep-Seepvis Sien ookSesstreep-Seepvis BronSesstreep-Seepvis VerwysingsSesstreep-Seepvis Eksterne skakelSesstreep-Seepvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BynierLys van medisinale kruieGrondbesoedelingAarverkalkingNamibiëThys die BosveldklongDwelmmiddelJudaïsmeSharpeville-slagtingLimpopo (rivier)SelfieBrandmondsindroomLionel PetersonToerismeAluminiumWet op Bantoe-onderwysRuslandRobbeneilandMaselsAnrich HerbstJesus van NasaretKatoenPaarl GimnasiumWerkersdagOnderwerp (taalkunde)GeestesteuringShakaSwitserlandPoësieAardeMasturbasieLetterlike en figuurlike taalgebruikSwangerskapBeurtkragTweede WêreldoorlogAsemhalingGeweldAnglisismeDuitse maselsHartversakingEkologieBevolkingDaggaSwawelMenslike seksuele gedragMigrasie van voëlsEkostelselGeskiedenis van AfrikaansIndustriële RevolusieGautengLuiperdCheslin KolbeElandréAfrikanersHibernasieDonkieVerkleurmannetjieBreinvliesontstekingNiersteenKontinentFiela se kindNoord-KaapBeesGeskiedenis (vakgebied)VoortrekkersAborsieKrampErosietipesAkroniemKoos BekkerVryheidsmanifesAfrikaanse Taalmonument (Welkom)Wes-KaapKoors🡆 More