Saul

Saul was die 1ste koning van Israel en het waarskynlik 12 jaar regeer.

Die lengte van sy regeringstydperk is egter onseker omdat dit nêrens in die Bybel presies aandui word nie.

Saul
Dawid speel vir Saul die harp, skildery van Rembrandt.

In 1 Samuel 13:1 word gesê "Saul het al 'n jaar of twee as koning oor Israel geregeer". In Handelinge 13:21 sê Paulus dat Saul 40 jaar geregeer het.

Isboset was sy seun.

Verwysings in die Bybel

1 Samuel 13: 1, Handelinge 13: 21

Literatuur

  • Die Bybel (1953-Vertaling)
  • Reinecker, Fritz: Lexikon zur Bibel. R. Brockhaus Verlag, Wuppertal 1981. ISBN 3-417-24528-1

Sien ook

Tags:

BybelIsrael

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Veelvuldige skleroseMaselsOlimpiese SomerspeleVigsJava (programmeertaal)KeelseerKewerKaapstadse waterkrisis 2015-2018Appel (sanger)TafelbergDroomKolitisMilitêre geskiedenis van Suid-AfrikaKolonoskopieAfrikaanse WikipediaNeurenberg-verhoreMagneetFossielbrandstofBrongitisAkwariumSkildklierArabies-Israeliese konflikEnkelvoudige sinBreinkaartGeldDesmond TutuNedersettingRamsar-vleilande in Suid-AfrikaMiddeloorontstekingBorskankerWebwerfEskomTweede VryheidsoorlogKankerCarike KeuzenkampNaeltjiesBywoordWinnie Madikizela-MandelaRobbeneilandCovid-19-pandemieWoordWaterstofMetafoorVolksmoordKoolhidraatOlimpiese Somerspele 2024Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameBeesvleisSwawelSatellietAdolf HitlerEmfiseemDrinkwatervoorsieningWillie JoubertAfleiding (taalkunde)ResensieHorlosieEben EtzebethFietsJohn Brown (aktivis)Nag van die lang messeKoekie (rekenaarwetenskap)NamibiëKlankverskynselsKortverhaalRooibokKarakteriseringRooms-Katolieke KerkMusieksimboleMag (sosiale wetenskappe)HeupvervangingAardbewingBruce FordyceSikloonBesoedelingAngolese Oorlog vir Onafhanklikheid🡆 More