Saul Joseph Adelman

Saul Joseph Adelman (18 November 1944, Atlantic City) is 'n sterrekundige by The Citadel se Fisika Departement in Charleston, Suid-Carolina.

Adelman het sy baccalaureusgraad in fisika van die Universiteit van Maryland in 1966 ontvang en sy Ph.D in sterrekunde van die California Institute of Technology in 1972. Hy spesialiseer in sterrekunde.

Saul Joseph Adelman
Gebore 18 November 1944
Atlantic City
Nasionaliteit Amerikaans
Vakgebied Sterrekunde
Instelling(s) The Citadel se Fiskia Departement in Charleston, Suid-Carolina
Alma mater Universiteit van Maryland, California Institute of Technology
Bekend vir Medeskrywer vir Bound for the Stars: Travel in the Solar System and Beyond (1981, ISBN 0-13-080382-0)

Saul Adelman is mede-skrywer van Bound for the Stars: Travel in the Solar System and Beyond (1981, ISBN 0-13-080382-0). Daarbenewens is hy die skrywer / mede-outeur van 502 wetenskaplike artikels in sterrekunde.

Sien ook

Verwysings

Tags:

18 November194419661972Atlantic City, New JerseyCalifornia Institute of TechnologyCharleston, Suid-CarolinaFisikaSterrekundeSuid-CarolinaUniversiteit van Maryland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Anette EngelbrechtAardverwarmingRekenaarDiskriminasieNasiebouPersentasieAanhalingstekensVergelykings (taalkunde)SteenkoolEienaamKolonoskopieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaBlaarWaterstofNasionale VrouedagGeskiedenis van die BoererepubliekeSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994LettergreepFranse RewolusieSiya KolisiSkoenlapperNatriumSebraEskomVlekvrye staalMierGewone breukeAntoniemMaroela MediaSonenergieLandbouSpysverteringstelselNapoleon BonaparteSonpaneelLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsTransatlantiese slawehandelPlae van EgipteVulkaanVoedingFibonacciLewerHeelgetalMiltBeesagtigesCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaSeksuele penetrasieRudi ClaaseKwaZulu-NatalAluminiumPseudowetenskapGrondbesoedelingAtoomElon MuskGeelsugBybelMielieStresBraaiFiela se kind (rolprent)Antjie KrogSwart menseHernubare energieGroot TrekMisdaadroman16 AprilDiarreeVerstedelikingKarooArmoedeLys van nedersettings in Suid-AfrikaSaartjie Baartman🡆 More