Saarbrücken

Saarbrücken (Luxemburgs: Saarbrécken, Frans: Sarrebruck) is die administratiewe hoofstad en grootste stad van die Duitse deelstaat Saarland.

Saarbrücken
Saarbrücken

Kaart Wapen
Saarbrücken
Saarbrücken
Vlag
Saarbrücken
 Land Saarbrücken Duitsland
 Deelstaat Saarbrücken Saarland
 Koördinate 49°14′N 7°0′O / 49.233°N 7.000°O / 49.233; 7.000
 Stigting (eerste verwysing) 999
 Stadstatus 1342
 Oppervlakte:  
 - Totaal 167,07 vk km
 Hoogte bo seevlak 230 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2012) 176 996
 - Bevolkingsdigtheid 1 059/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Charlotte Britz (SPD)
 Amptelike Webwerf saarbruecken.de

Die huidige stad het in 1909 met die samesmelting van drie stede - Saarbrücken, St. Johann en Malstatt-Burbach - ontstaan en is vandag die politieke, ekonomiese en kulturele sentrum van die Saarland en setel van 'n universiteit.

Etimologie

Die naam van Saarbrücken het niks te doen met die moderne Nieuhoogduitse woord Brücke ("brug") aangesien die eerste verwysings na die nedersetting en sy kasteel in dokumente voorkom wat 500 jaar voor die oprigting van die eerste brug oor die Saar-rivier (die sogenaamde Alte Brücke of "Ou Brug") ontstaan het. Die oudste oorgelewerde naam Sarabriga is van Keltiese oorsprong - die eerste woorddeel sara beteken "rivier", die tweede (briga) word as "rots, groot steen" vertaal. Waarskynlik het die naam na die groot rots teenoor die Ou Brug verwys waarop die eerste kasteel opgerig is.

Verwysings

Tags:

DuitslandFransLuxemburgsSaarland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GoudBestaansboerderyNederduitse Gereformeerde KerkWiki CommonsKinkhoesPinksterMusiekGrondwet van Suid-AfrikaAborsieVeelvoudige sinGqeberhaMisdaadromanMieliestronkPersoon (taalkunde)Swart menseNetbalJapie GreylingBoelieryBronadresKunsmatige intelligensieKhoikhoiProstaatkankerAartappelSwedeWapen van Suid-AfrikaBosbokApartheidJaco JacobsDistrik SesHindoeïsmeMuishondGrondRoesAardeFamilie (verwantskap)PlantBorsStaalHannes van WykAmateurradioWerwelkolomAardedagTweede Wêreldoorlog7de LaanGeldeenheidSirkelKlereKonjunktivitisKoos du PlessisWeer (meteorologie)Antisemitisme23 AprilGordelroosAkroniemDaggaCarike KeuzenkampLys van Kaapstad se voorstedeMeeueElektrodeChroniese siekteIroniePikkewynDiepaartromboseAfrikaanse TaalmonumentStereotipeArmoedeWikipediaNatriumsulfietAfrikaanse woordelys en spelreëlsAnneli van RooyenDemokrasie🡆 More