Saarland

Saarland (Duits: ; Frans: Sarre) is 'n deelstaat in die suidweste van Duitsland.

Saarland
Landsvlag Landswapen
Saarland Saarland
(Besonderhede) (Besonderhede)
Basiese gegewens
Ampstaal: Duits
Hoofstad: Saarbrücken
Stigting: 1 Januarie 1957 (Duitse deelstaat)
Oppervlakte: 2 569,69 km² (13de)
Bevolking: 983 991 (15de) (31 Desember 2020)
Bevolkingsdigtheid: 383 inwoners / km² (5de)
Volkslied (Landeshymne): Saarlandlied
Skuldlas per inwoner: 14 796 € (31 Desember 2021)
Totale skuldlas: 14 559 miljard € (31 Desember 2021)
Werkloosheidsyfer: 6,1% (Maart 2022)
ISO 3166-2: DE-SL
Amptelike webwerf: www.saarland.de
Politiek
Eerste minister: Anke Rehlinger (SPD)
Regerende partye: SPD
Setels in die parlement (Landtag)
(51 setels) (2017: 51 setels):
SPD 29 (2012: 17)
CDU 19 (24)
AfD 3 (3)
Laaste verkiesing: 27 Maart 2022
Volgende verkiesing: 2027
Parlementêre verteenwoordiging
Stemme in die Federale Raad (Bundesrat): 3 (van 69)
Kaart
Saarland

Dit grens aan die deelstaat Rynland-Palts asook aan Frankryk en Luxemburg. Saarland vorm saam met die Franse administratiewe gewes Lotaringe (Frans: Lorraine), die Groothertogdom Luxemburg, die Duitse deelstaat Rynland-Palts en die Belgiese gewes Wallonië die Europese Saar-Lor-Lux-gebied.

Saarland
Saarland se Landtag in Saarbrücken

Saarland is in 1920 volgens die Verdrag van Versailles as 'n politieke entiteit gestig en amptelik Saarbekkengebied (Duits: Saarbeckengebiet, in die volkstaal meestal Saargebiet) genoem. Die destydse gebied was ietwat kleiner as die huidige deelstaat, aangesien die noordelike grens verder suidwaarts geleë was. Nadat die gebied vyftien jaar lank deur die Volkebond beheer is, is dit in 1935 ná 'n referendum weer by die Duitse Ryk ingelyf.

Saarland was ná die Tweede Wêreldoorlog tot 1949 'n Franse protektoraat, vervolgens 'n outonome gebied en het op 1 Januarie 1957 by die Federale Republiek van Duitsland aangesluit.

Galery

Verwysings

Eksterne skakels

Deelstate van Duitsland Saarland 

Saarland  Baden-Württemberg | Saarland  Beiere | Saarland  Berlyn | Saarland  Brandenburg | Saarland  Bremen | Saarland  Hamburg | Saarland  Hesse | Saarland  Mecklenburg-Voorpommere | Saarland  Nedersakse | Saarland  Noordryn-Wesfale | Saarland  Rynland-Palts | Saarland  Saarland | Saarland  Sakse | Saarland  Sakse-Anhalt | Saarland  Sleeswyk-Holstein | Saarland  Thüringen

Voormalige deelstate
Saarland  Baden | Saarland  Wes-Berlyn (de facto) | Saarland  Württemberg-Baden | Saarland  Württemberg-Hohenzollern

Tags:

BelgiëDeelstate van DuitslandDuitsDuitslandFrankrykFransLotaringeLuxemburgRynland-PaltsWallonië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BrongitisResensieAfrican Movement CongressSteenkoolLiewe HeksieRodiumDramaSosiale mediaJesus van NasaretWoordeskatuitbreidingSportUitwerking van klimaatsveranderingSkilpadAnrich HerbstIndo-Europese taleDokterVigsBhimrao Ramji AmbedkarPerdOnse VaderJohannesburgVeelrassige pornografieSmall HandsHiënaAarde se atmosfeerLPrince Alfred HamletWitrenosterLys van indringerplante in Suid-AfrikaKoppeltekenFanie ViljoenHerpes simplexRolprentBelastingKaliforniëAkademiaPieter DuvenageFrankrykEkonomieTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinBoet TroskieRobert SobukweRuteniumKorrupsiePornografiese akteurKiewietePrimêre sektor van die ekonomiePad na jou hartPeach van PletzenMieliestronkAlliterasieWoordeboek van die Afrikaanse TaalDeelstate van die Verenigde State van AmerikaKoolhidraatOlifantVisJacques LootsWaterMaanMiddelmisbruikDawidDemokrasieSuikersiekteWekkerNelson MandelaHoenderrasseKoolstofAfleiding (taalkunde)OorkruipersGewasboerdery in Suid-AfrikaSelfieHoëveldTropiese sikloonLys van politieke partye in Suid-AfrikaMasturbasie🡆 More