Sc Boreas Dresden

FV Dresden-Noord is 'n sokkerklub uit Dresden, die hoofstad van die deelstaat Sakse in Duitsland.

FV Dresden-Noord
Sc Boreas Dresden
Volledige naam Fußballverein Dresden-Nord e.V.
Stigtingsdatum 15 Augustus 1991
Tuisveld Sportplatz Jägerpark,
Dresden
Kapasiteit 2 000
Kompetisie Oberliga Noordoos-Suid

Die klub het op 15 Augustus 1991 ontstaan as SV Siemens-Elektronik-Meßtechnik Dresden deur die samesmelting van die sokkerafdelings van Betriebssportgemeinschaft Motor Transformatoren- und Röntgenwerk Dresden-Übigau (BSG Motor TuR Dresden-Übigau) en FS Dynamo Dresden-Heide. Die klub is op 1 Julie 1992 herdoop as Fußballverein Dresden-Nord.

FS Dynamo Dresden-Heide was vroeër 'n voederklub vir die stad se topklub Dynamo Dresden en het in die laat 1800's ontstaan as VfB Albertstadt. Na die Tweede Wêreldoorlog is die klub as SG Albertstadt herstig. Die klub staan vandag bekend as Dresdner SV Albertstadt 1991.

BSG Motor TuR Dresden-Übigau was 'n sportklub met verskeie afdelings, wat in 1885 as TV Übigau gestig is. Na die Tweede Wêreldoorlog is die klub as SG Übigau herstig, maar in 1950 herdoop na BSG Motor TuR Dresden-Übigau. Die klub het in die DDR nooit hoër as die derde vlak gestyg nie. Die klub staan vandag bekend as SV TuR Dresden.

Die klub gaan sy naam weer verander en sal vanaf die 2007/08-seisoen as SC Boreas Dresden bekend staan.

Onlangse ligaposisionering

  • 1990-91(V)Bezirksliga Dresden14de
  • 1991-92(V)Bezirksliga Dresden3de
  • 1992-93(V)Bezirksliga Dresden1ste
  • 1993-94(IV)Landesliga Sakse5de
  • 1994-95(V)Landesliga Sakse10de
  • 1995-96(V)Landesliga Sakse1ste
  • 1996-97(IV)Oberliga Noordoos-Suid5de
  • 1997-98(IV)Oberliga Noordoos-Suid5de
  • 1998-99(IV)Oberliga Noordoos-Suid8ste
  • 1999-00(IV)Oberliga Noordoos-Suid6de
  • 2000-01(IV)Oberliga Noordoos-Suid11de
  • 2001-02(IV)Oberliga Noordoos-Suid8ste
  • 2002-03(IV)Oberliga Noordoos-Suid7de
  • 2003-04(IV)Oberliga Noordoos-Suid5de
  • 2004-05(IV)Oberliga Noordoos-Suid13de
  • 2005-06(IV)Oberliga Noordoos-Suid10de
  • 2006-07(IV)Oberliga Noordoos-Suid11de
  • 2007-08(IV)Oberliga Noordoos-Suid

Eksterne skakels

Oberliga Noordoos-Suid 2007/08-seisoen

VfB Auerbach | FSV Budissa Bautzen | Chemnitzer FC | SC Boreas Dresden | FC Eilenburg |
1. FC Gera 03 | VfB Germania Halberstadt | Hallescher FC | FC Carl Zeiss Jena II | FC Sachsen Leipzig |
SSV Markranstädt | ZFC Meuselwitz | VFC Plauen | VfB Pößneck | VfB 1906 Sangerhausen | FSV Zwickau

Tags:

Deelstate van DuitslandDresdenDuitslandHoofstadSakseSokker

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NaeltjiesDuitse nasionale rugbyspanPolisieLettergreepBloedvergiftigingTuberkuloseWeer (meteorologie)AngolaHomofoonAnrich HerbstRobin WilliamsApartheidBeëdigde verklaringTropiese en subtropiese grasveld, savanne en struikveldLemoenduifVaduzAardbewingFrederik Willem de KlerkVingerseksSielkundePlatluisDaggaGalblaasThe MizWhitey BassonBrongitisEpilepsiePG du PlessisPesachOlifantAfkortingPlae van EgipteAkuutKomeetVisBeesAfvalbestuurKoeksisterVormSeksVoornaamwoordDoodstrafCyrillus en MethodiusSuid-SothoWit-DonderdagDemi Lee MooreSteve HofmeyrChris HaniSanskritKrapAardverwarmingPerdAnilingusNardusGenreHoopstadBrandmondsindroomDanie du ToitTussenwerpselKlankTegnologiePadtekens in Suid-AfrikaDieetveselLys van Suider-Afrikaanse soogdiereLys van landeSorina ErasmusNiersteenMiddelmisbruikKommunismeAfrikaanse naguilSwangerskapGekkedagIntensiewe vormWebkruiper16 November🡆 More