Rutte Iii-Kabinet

Die Rutte III-kabinet, die Nederlands kabinet wat van 26 Oktober 2017 tot 10 Januarie 2022 het regeer, het bestaan uit lede van die Volksparty vir Vryheid en Demokrasie (VVD), die Christen-Demokratiese Appèl (CDA), die Demokrate 66 (D66) en die ChristenUnie (CU).

Rutte Iii-Kabinet
Eerste Minister Mark Rutte

Die Eerste Minister en minister van Algemene Sake was weereens Mark Rutte van die VVD-party, 'n regs-liberale party. Die vise-premiers was Hugo de Jonge van die CDA-party, Kajsa Ollongren van die D66-party en Carola Schouten van die CU-party gewees.

Die Rutte III-kabinet het (sedert 12 Junie 2021) 77 setels in die Tweede Kamer gehou (voorheen het dit tot 24 September 2019 76 setels, tot 31 Maart 2021 75 setels en tot 12 Junie 2021 78 setels gehou) en (sedert 11 Junie 2019) 32 setels in die Eerste Kamer (voorheen het dit 38 setels gehou).

Sedert 15 Januarie 2021 was die kabinet demissionêr gewees.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels


Voorafgegaan deur
Rutte II-kabinet
Rutte III-kabinet
2017-2022
Opgevolg deur
Rutte IV-kabinet

Tags:

Rutte Iii-Kabinet Sien ookRutte Iii-Kabinet VerwysingsRutte Iii-Kabinet BronneRutte Iii-Kabinet Eksterne skakelsRutte Iii-Kabinet2017Christen-Demokratiese AppèlChristenUnieDemokrate 66NederlandVolksparty vir Vryheid en Demokrasie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AfkortingIsraelAprilNoord-KaapLien se lankstaanskoenePersoonlikheidPirow BekkerSuid-SothoTsoenamiDinosourusUniondaleHipoteseKunsSekondêre sektor van die ekonomieBysteekBevolkingNiemetaalRooms-Katolieke KerkKewerNieuwoudtvilleBloeddrukDachshundVerenigde KoninkrykEkologieSuid-Afrikaanse GrensoorlogAntjie SomersBoelieryDeelwoordVulkanismeSelfmoordLeestekenGetalSout (chemiese stof)ShakaVulvaBiodiversiteitKlavierAsemhalingInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandAngolaSamestellende afleidingBipolêre gemoedsteuringKarnivoorBynierBerilliumGroot vyfArmoedeverligtingLeah van NiekerkDarwinismeKweekhuiseffekBedryfstelsel (inligtingstegnologie)DemokrasieVrouHoofstadNag van die lang messeHibernasieKorrupsieVolhoubare ontwikkelingSuid-EuropaAkuutHaaieJan van RiebeeckEwenaarDuitsCarike KeuzenkampOmgewingskwessies in Suider-AfrikaHerfsEkonomie van Suid-AfrikaLionel PetersonStollingsgesteenteStereotipeBorskankerLugbesoedelingAlliterasieDierAkroniemDeelteken en umlaut🡆 More