Rooihoedamaniet: Spesies swam

Die rooihoedamaniet of vlieëgifswam (Amanita muscaria (L.) Lam., 1783) is 'n swam wat algemeen in Suid-Afrika voorkom.

Die spesies is endemies in Noord-Amerika, Europa en Asië, maar is dalk saam met die dennebome in Suid-Afrika, Australië en Nieu-Seeland ingevoer.

Rooihoedamaniet
Rooihoedamaniet: Spesies swam
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Agaricomycetes
Orde:
Agaricales
Familie:
Amanitaceae
Genus:
Amanita
Spesie:
A. muscaria
Binomiale naam
Amanita muscaria
(L.) Lam., 1783

Die swam se paddastoel is eenvoudig om te herken. Dit het 'n rooi mus, gewoonlik met wit vratte, 'n wit steel, sluier en kiewe en soms 'n wit volva wat in stukkies opbreek. Die mus is gewoonlik 12 cm in deursnee, maar dit kan tot 30 cm word. Ouer paddastoele word ligter van kleur tot oranje of gelerig. Hierdie paddastoel is giftig en kan hallusinasies veroorsaak. Hierdie psigoaktiewe eienskappe is in verskeie kulture in religieuse rituele gebruik. Albertus Magnus het dit reeds in sy boek De Vegetabilibus in 1256 beskryf.

'n Ou aanwending van hierdie paddastoel in Europa is om stukkies daarvan, hetsy vars of gedroogd, in melk te dompel en daarmee vlieë te dood.

Fotogalery

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LGBTWes-KaapMaskerHomofoonNic de JagerBruin menseWikipediaMasaiPofadder (slang)FrankrykProstaatkankerGrondsoorteSportVaginale kankerKleinkolmuskeljaatkatPerineumBrandon SklenarPokerMaroela MediaRugbyVisDikdermSuid-AsiëMasturbasieBloemhofDieretuinSagtewareLys van lande volgens bevolkingCovid-19-pandemieGeelsugIntensiewe vormBuffelTuberkuloseTogoEstlandZSkilpadFireflyIntelligensieSuid-Afrikaanse pondKommunistiese Party van die SowjetunieSelKwaggaCKwosiëntProtestantismeLouise LombardZambezirivierSpringbokTerence CooperOrale seksLink buildingKommunikasieLys van bekende Suid-AfrikanersSophie MarceauSpekboomMajaPandjabiLidwoordSkildklierInternasionale Fonetiese AlfabetStedelike hitte-eilandSlangJaarLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaKrieketOu Apostoliese KerkDiensplig in Suid-AfrikaJuan Antonio VillacañasMangelontstekingSirkelGeslagsorgaanRussiese inval in Oekraïne, 2022NierversakingVerenigde KoninkrykRod Alexander🡆 More