Reuse-Koningvis

Die reuse-koningvis (Caranx ignobilis) is 'n vis wat slegs aan die ooskus van Suid-Afrika en Mosambiek voorkom.

Reuse-koningvis
Reuse-Koningvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Superfamilie:
Familie:
Genus:
Caranx
Spesie:
C. ignobilis
Binomiale naam
Caranx ignobilis
(Forsskål, 1775)
Reuse-Koningvis
Verspreiding
Sinonieme
  • Scomber ignobilis
    Forsskål, 1775
  • Caranx lessonii
    Lesson, 1831
  • Caranx ekala
    Cuvier, 1833
  • Carangus hippoides
    Jenkins, 1903

Dit is 'n groot vis met 'n skuins voorkop. Die vis is silwergrys aan die bokant en wit onder, soms met swart kolle op. Dit het ook 26 - 38 skerp skildplate op die sye agterlangs. Dit kan tot 1,6 m lank word en weeg dan 55 kg. Dit kom voor in aanlandige riwwe en sanderige strande.

Sien ook

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RooilipslangMobutu Sese SekoMynbouDie Stem van Suid-AfrikaWerwelkolomVars waterBestuiwingDemi Lee MooreBrongitisEmfiseemChatGPTPersTikTokMaanMilitêre diensplig in Suid-AfrikaAkademiaPlastiekOseaanbesoedelingByDigvormWitbloedselNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyEkonomie van Suid-AfrikaKommunikasieVigsPrimêre sektor van die ekonomieLika BerningAfrikaAnale seksCarike KeuzenkampSpinnekopPaddaNazi-DuitslandDiepaartromboseStudievaardighedeAarde se atmosfeerRookgewoonteGoogleMonopolyAnrich HerbstDistrik SesVierde Industriële RevolusieRivierKewerVoornaamwoordKunstenaarKarretjiemenseAfrikanernasionalismeViëtnamoorlogSwedeZoeloeAfrikaanse TaalmonumentWet op NaturellengrondLys van Afrika-landeDesimale breukeBronsWhatsAppMark (ekonomie)AlkoholismeUitwerking van klimaatsveranderingSout (chemiese stof)PornhubPubliekKultuurPiesangInsekPlae van EgipteSosiale mediaBewussynAfrikaanse taalleerKoerantAndrew DavisOranjerivierTydVryheidsmanifesNatuurbewaring🡆 More