Republiek Van Kliprivier

Die Republiek van Kliprivier was 'n Boererepubliek met 'n kortstondige bestaan wat in 1847 in die Ladysmith-omgewing gestig is deur Andreas Theodorus Spies.

Republiek van Kliprivier
1847 – 1848
Hoofstad Ladysmith
Taal/Tale Nederlands
Regering Republiek
Geskiedenis
 - Stigting 1847
 - Ontbind 1848

Teen Januarie 1847 het slegs 40 van die oorspronklike Voortrekkergesinne steeds in Natal gewoon. Meeste het weggetrek na die anneksasie van die Natalia Republiek deur die Verenigde Koninkryk in 1843.

'n Formele verdrag is op 7 Januarie 1847 met die Zoeloekoning Mpande geteken waarvolgens die republiek tussen die Tugela en Buffelsriviere vir 'n prys van 1 000 Riksdaalders bekom is.

Die Republiek is 'n paar maande later deur Brittanje geannekseer. Die goewerneur van die Kaapkolonie, Sir Harry Smith, het die burgers van beskerming verseker en in 1848 is die dorp Ladysmith gestig.

Verwysings

Tags:

18431847Andreas Theodorus SpiesBoererepubliekLadysmith, Kwazulu-NatalNatalia RepubliekVerenigde KoninkrykVoortrekker

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HipoteseNatuurrampSonnestelselAdolf HitlerTydHeupBokmakierieAlkoholismeFinale OplossingGeestesteuringNazi-DuitslandGeskiedenis (vakgebied)Republiek VenesiëSoortnaamChatGPTRekeningkundeDramaKolitisBeëdigde verklaringTweede WêreldoorlogTaalNkosi Sikelel' iAfrikaKreatiwiteit7de LaanBesoedelingBaarmoederSGautengKewerGordelroosNatuurlike hulpbronLys van Afrika-landeChemiese verbindingWaterbesparing in Suid-AfrikaShine4LemoenKlein-KarooOlifantNylsvley-natuurreservaatToekoms van die AardeKersfeesElon MuskRichard GaddVormSkisofrenieNaboomYsterKrampVerenigde State van AmerikaMasizole MnqaselaPerdRenosterBlaarMaanPseudowetenskapManslagOrgaanSerebrospinale vogVitamien DSterrekundeVolhoubaarheidDie VaderlandSomerVrouLuiperdAfvalbestuurBreyten BreytenbachSinoniemEendbekdierWhatsAppSteve BikoEreksieSlag van BloedrivierEmo Adams15 FebruarieDiepaartrombose🡆 More