Rekeningkundige Pakket

Rekeningkundige pakkette is rekenaarsagteware (gewoonlik 'n databasis) wat rekeningkundige funksies elektronies verrig.

Toepaslike finansiële data en inligting word byeengebring, geklassifiseer, verwerk en ontleed.

Modules

Dit sluit dikwels die volgende modules in:

  • Algemene grootboek
  • Debiteure en fakturering
  • Krediteure
  • Voorraad
  • Klantebestellings
  • Salarisse en lone
  • Vervaardiging

Besigheid – Hoë-Mark

Die mees komplekse en duurste rekeningkunde sagteware is gewoonlik 'n komponent van 'n uitgebreide stel sagteware wat bekend staan as ERP (Engels Enterprise resource planning)

Verskaffers sluit in:

  • SAP
  • Baan
  • Oberon-bwa
  • Oracle Applications
  • PeopleSoft (besit ook J.D. Edwards)
  • Lawson

Eksterne skakels

Persoonlike boekhou

Besigheid – Lae-vlak

Verskaffers sluit in:

  • Sage Geargiveer 23 Maart 2007 op Wayback Machine, tans die eienaars van verskeie pakkette (CPA, Best, TAS, Sage Line, Oberon-bwa, Gandke & Schubert)
  • Intuit Geargiveer 8 Februarie 2004 op Wayback Machine – Quickbooks is Intuit se oplossing vir besigheidsrekeningkunde.
  • Microsoft – Sekere weergawes van Microsoft Money sluit rekeningkunde nutsprogramme in vir klein besighede.

Besigheid – Middel-Mark

Verskaffers sluit in (eksterne verwysings):

Tags:

Rekeningkundige Pakket ModulesRekeningkundige Pakket Besigheid – Hoë-MarkRekeningkundige Pakket Eksterne skakelsRekeningkundige PakketDataDatabasisRekeningkundeSagteware

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NederlandTogoLys van kinderspeletjiesKunsmatige intelligensieCSelfbeeldStudievaardighedeSkarlakenkoorsAlliterasieBok van BlerkMasaiHomoseksualiteitSuid-Afrikaanse pondEkonomiese sektorAntonio GiovinazziSpinnekopDepressie (gemoedstoestand)OrnitologieVratLidwoordHaasPlettenbergbaaiBotswanaCatherine DeneuveRod AlexanderTutsiLGBTRandy BooneMarvin Amparo SantanaTab ThackerSteve BikoWortelDobbelAppel (sanger)PostmasburgKolitisEgipteMenslike-ontwikkelingsindeksWes-KaapPeruVerbondsarkVersamelnaamSuid-AsiëSoortnaamSkilpadGeldVangueriopsis longifloraDieretuinLys van Suider-Afrikaanse soogdiereBrandy NorwoodBesoedelingVoortplantingJeff DouglasLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaRobbeneilandTweede WêreldoorlogFacebookPersoonlikheidSuidwesdoringMadison IvyNederduitse Gereformeerde KerkStemhebbendheidJakobVoorsetselNuwe TestamentKappie (skryfteken)Industriële RevolusieMuishondSeksspeeldingAfrikaanse Taalbeweging1906CirruswolkHoutskoolOu TestamentAlkoholismeSemen🡆 More