Reitz-Aalwyn

Die Reitz-aalwyn (Aloe reitzii) is 'n skaars en bedreigde Suider-Afrikaanse aalwyn.

Twee variëteite word erken: var. reitzii wat slegs in die Tonteldoos-vallei, tussen Roossenekal en Dullstroom in die natuur groei en var. vernalis wat in die noordelike deel van KwaZulu-Natal aangetref word. Hulle kom vermoedelik ook in Eswatini voor.

Reitz-aalwyn
Reitz-Aalwyn
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Subkoninkryk:
Tracheobionta
Divisie:
Klas:
Liliopsida
Subklas:
Liliidae
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Asphodeloideae
Genus:
Spesie:
A. reitzii
Binomiale naam
Aloe reitzii
Reynolds, 1937

Die spesie is vernoem na F.W. Reitz, die voormalige president van die Oranje-Vrystaat en staatssekretaris van die Zuid-Afrikaansche Republiek.

Beskrywing

Reitz-Aalwyn 
'n Bloeiwyse

Die Reitz-aalwyn is gewoonlik 'n stamlose, kort plant met 'n enkele roset wat nie hoër as 1,5 meter word nie. Die blare is seegroen en met 'n waslaag bedek. Hulle groei gewoonlik opwaarts. Beide oppervlaktes van jong plante se blare is gewoonlik met doring bedek, maar hulle verdwyn soos die plante ouer word, behalwe dat 'n enkele ry dorinkies gewoonlik op die agterkant van jong blare te sien is. Laasgenoemde eienskap help om die spesie uit te ken, selfs as dit nie blom nie.

Sien ook

Eksterne skakels

Verwysings

Tags:

Reitz-Aalwyn BeskrywingReitz-Aalwyn Sien ookReitz-Aalwyn Eksterne skakelsReitz-Aalwyn VerwysingsReitz-Aalwyn

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OseaanbesoedelingMiskruierRosa ParksKindermishandelingHokkieKoos du PlessisGroot Muur van ChinaMasturbasieReënspinnekopSlawerny in Suid-AfrikaKragopwekkingPlaasjapieSweedsEngelsThys die BosveldklongVlekvrye staalWoordsoortMarkus JoosteSirkelGoudSuid-Afrikaanse InkomstediensSinoniemHoutSeekatArgitektuurEkonomieMenslike skeletGianna MichaelsGrondBreingewasBraaiRuslandLys van Suid-Afrikaanse skrywersLeeuCorioliskragMobutu Sese SekoMarco PoloDriedimensioneelSendelingposisieFrederik Willem de KlerkVrouKlimaatsverandering in AfrikaLionel PetersonSportTegnologieKerngeneeskundeSatellietAspoestertjieDaggaSwamJava (programmeertaal)Samestellende afleidingHaasAustraliëGroepsdrukMoskou3D-rolprentRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Nylsvley-natuurreservaatMandalaPussy RiotXHTMLSitrusWaterbesparing in Suid-AfrikaKarooRooibloedselGas🡆 More