Radiometriese Datering

Radiometriese datering (ook genoem radioaktiewe datering) is ’n tegniek wat gebruik word om die ouderdom van materiale soos rotse vas te stel.

Dit is gebaseer op die radioaktiewe verval van isotope. Die gebruik daarvan is in 1907 die eerste keer deur Bertram Boltwood in ’n publikasie genoem.

Dit is nou die belangrikste bron van inligting oor die absolute ouderdom van rotse en ander geologiese eienskappe, insluitende die ouderdom van die Aarde self. Dit kan ook gebruik word vir ’n groot verskeidenheid mensgemaakte materiale.

Saam met stratigrafiese beginsels word radiometriese datering in geochronologie gebruik om die geologiese tydskaal te bepaal.

'n Bekende vorm van radiometriese datering betref die isotoop koolstof-14. Ander dateringsmetodes betref: aluminium-26, kalium-40

Verwysings

Tags:

IsotoopRadioaktiewe verval

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PaddaNamakwalandVerassingWapen van Suid-AfrikaWerkersdagAntoniemKaapse PlooigordelYsterDriedimensioneelBemarkingUnited Democratic FrontSokkerMaanGeldAngina pectorisHugenootDieregeluideLys van Afrikaanse rolprenteMusiekMuskietOnafhanklike Verkiesingskommissie van Suid-AfrikaHemelvaartsdagDesimale breukeOsoonlaagEkonomieEnsiklopedieVoorsetselMiskruierSeetherNaaldekokerWerkwoordNetbalLeestekenNatuurrampKoekie (rekenaarwetenskap)Chemiese elementAlkoholismeJacques LootsAnilingusInfeksieFrankrykAntjie SomersKoue OorlogOorVlekvrye staalVergelykings (taalkunde)Rassisme in AfrikaElizabeth II van die Verenigde KoninkrykGeografie van Suid-AfrikaNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHondLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierLeer (stof)Lys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsBeesvleisRomeinse syfersApartheidLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)KatoenAgtergrond (narratief)KonsentrasiekampBynierWetenskaplike metodeStam (taalkunde)BesproeiingKrugerwildtuinSteve HofmeyrGroot Muur van ChinaHaaieErfenisdag (Suid-Afrika)Lys van Kaapstad se voorstedePuberteitKlimaatsverandering in Suid-AfrikaSuiwelprodukGemeenskapsorganisasieSilwerGawes van die Heilige GeesWilna SnymanJode in Suid-Afrika🡆 More