Queen Anne Hotel

Die Queen Anne Hotel is 'n hotel in Sutterstraat, San Francisco.

Dit is 'n historiese Victoriaanse huis in die Koningin Anna-argitektuurstyl wat in die painted lady-styl versier is. Dit was oorspronklik 'n kosskool vir meisies en het die aardbewing van 1906 in San Francisco net-met oorleef.

Queen Anne Hotel
Queen Anne Hotel
Argitektuurstyl Koningin Anna-styl
Ligging Sutterstraat 1590
Stad San Francisco, Kalifornië
Land VSA
Voltooi 1890

Spookhuis

Die hotel is 'n gewilde plek om spoke te probeer vind. Die hoof van die voormalige afrondingskool, Mary Lake, spook na bewering in haar voormalige kantoor in kamer 410.

Verwysings

Skakels

  • Queen Anne Hotel  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

122°25′36″W / 37.78722°N 122.42667°W / 37.78722; -122.42667

Tags:

AardbewingPainted ladiesSan FranciscoVictoriaanse tydperk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

QGewone janfrederikBakterieVaringGetalHomofoonHemelvaartsdagTierboskatMusiekHondWet op NaturellengrondMenseregtedagSkarlakenkoorsMuishondNadia ValvekensPseudowetenskapRooihartbeesMaselsAlan RickmanDermpoliepAarverkalkingNoord-AmerikaRooikophoutkapperCristiano RonaldoVolhoubaarheidAppel (sanger)Wiskundige terminologieGoogle TranslateGerrie PretoriusRod AlexanderIdioomDanie du ToitSex (toneelstuk)VingerseksSpierEerste WêreldoorlogBesoedelingGlenys LynneJapanGriepApple Inc.Armand AucampTongaatToerismeVoorspelKuns2023 Azerbeidjanse Grand PrixGrondbesoedelingAardverwarmingAfghanistanKindersiektesWikiquoteEmo Adams2023 Spaanse Grand PrixSkaapLieweheersbesieHartversakingRassisme in AfrikaPersentasieTuberkuloseMieliestronkBettie KempSwartwitpensMenseregteDie Stem van Suid-AfrikaBloukraanvoëlQR-kodeJagluiperdDemi Lee MooreSaraikiSoogdierLongJuanita du Plessis🡆 More