Pylkop-Seepvis

Die pylkop-seepvis (Belonoperca chabanaudi) is 'n vis wat voorkom in die Indies-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika van Kenia tot by Sodwanabaai.

Dit kom nie voor in die Rooisee of Oman nie. In Engels staan die vis bekend as die Arrowhead soapfish.

Pylkop-seepvis
Pylkop-Seepvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Belonoperca
Spesie:
B. chabanaudi
Binomiale naam
Belonoperca chabanaudi
Fowler & Bean, 1930

Voorkoms

Die vis se hele lyf is groen blou tot bruin van kleur en bedek met donkerbruin kolletjies. Daar is 'n helder geel vlek aan die bokant van die stertvin se basis en 'n groot swart kol met 'n blou rant op die eerste dorsale vin. Die vis word tot 15 cm groot.

Habitat

Die vis leef in grotte en onder rotsriwwe in water wat 4 – 50 m diep is. Hulle vreet hoofsaaklik klein vissies en skaaldiere. Die vis se vel produseer 'n toksiese slym as 'n afweermiddel, wat die vis 'n slegte smaak gee.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Pylkop-Seepvis VoorkomsPylkop-Seepvis HabitatPylkop-Seepvis Sien ookPylkop-Seepvis BronPylkop-Seepvis Eksterne skakelPylkop-Seepvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LeierskapDonderstormOseaanVloeistofDigtheidLenteLys van kinderspeletjiesLys van hoofstedeGoudSteenkoolWaterkringloopReënspinnekopLys van Nederlandse skildersSuurstofEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaSinkGroot DepressieYouTubeKortverhaalTamatieVrouHadedaLeierSatellietSowjetunieMartin Luther King jr.RoesAtoomJewgeni PrigozjinVleilandOrthopteraLys van bekende Suid-AfrikanersKernkragSenuweestelselLys van Afrikaanse skrywersStereotipeTweede VryheidsoorlogAntisemitismeAtriale fibrillasieWitbloedselVersoeningsdagNatuurbewaringAsemhalingVormGlasLys van Suider-Afrikaanse soogdiereDroogteMiddelmisbruikAborsie in Suid-AfrikaEngelsLys van nedersettings in Suid-AfrikaHandelsmerkPlae van EgipteDesmond TutuHeks van HexrivierKunsSikloonAfrikaansKompasWiskundige terminologieLeeuLys van slangeHector PietersonMensDramaRassisme in AfrikaAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidXenofobieAlliterasieSwawelKoolstofBedryfstelsel (inligtingstegnologie)TierGeldeenheid🡆 More