Rooiboekenhout

Die Rooiboekenhout (Protorhus longifolia) is 'n boom wat voorkom vanaf die Oos-Kaap tot noord van KwaZulu-Natal.

Hulle groei op die rande van woude en langs riviere. Die boom het enkelvoudige blare met opvallende are aan die onderkant. Die bas skei 'n klewerige gom af wat by die maak van assegaaie gebruik is om die steel in die lem te heg. Die boom se FSA-nommer is 364.

Rooiboekenhout
Rooiboekenhout
'n Rooiboekenhout in Kirstenbosch.
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Anacardiaceae
Genus: Protorhus
Spesie:
P. longifolia
Binomiale naam
Protorhus longifolia
(Bernh.) Engl., 1881
Sinonieme
  • Anaphrenium longifolium Bernh.
  • Heeria longifolia Bernh.
  • Rhus longifolia (Bernh.) Sond.

Sien ook

Rooiboekenhout 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Protorhus longifolia

Verwysings

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PersentasieSpysverteringstelselEendbekdierAardrykskundeCradock-4KommunikasieAfro-AmerikanersNelson MandelaWortelVerenigde KoninkrykOu Apostoliese KerkNatuurrampSeekoeiMonumentVolhoubaarheidJeuksiekteLenteApartheidLieweheersbesieWoordeboek van die Afrikaanse TaalSuid-SothoAnilingusHorlosieTransatlantiese slawehandelBrandstofBloedvergiftigingDie Stem van Suid-AfrikaVars waterAfkortingOranjerivierElektrisiteitKlimaatsverandering in Suid-AfrikaSuid-AfrikaNeo-NazismeVulkaanToestand van materieVolstruisHamburgerKoerantSuid-Afrikaanse randBysteekKolonoskopieDansGoudKappie (skryfteken)VioolPerdLika BerningMieliestronkMandalaKrieketSanskritKaapstadse waterkrisis 2015-2018Omgewingskwessies in Suider-AfrikaKamoefleringSterJohn Samuel SchlesingerOseanografieWet op Bantoe-onderwysPriemgetalHartSpreeuBuffelNatuurKarnivoorKlitorisBruin huisslangSlimfoonKunsKokerboomHemelvaartAngolaBywoordGrondsoorte🡆 More