Swartbaardsuikerbos: Plantspesie

Die swartbaardsuikerbos (Protea lepidocarpodendron) is 'n blomdraende boom wat hoort tot die bekende Protea genus.

Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom voor in die Kaapse Skiereiland en Kogelberg, Groenlandberg, Kleinmondberg en Kleinrivierberge waar dit deel van die fynbos-bioom is. Die struik groei regop, word 3.0 m hoog en blom van April tot Augustus.

Swartbaardsuikerbos
Swartbaardsuikerbos: Galery, Sien ook, Verwysings
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. lepidocarpodendron
Binomiale naam
Protea lepidocarpodendron
(L.) L., 1771
Sinonieme
  • Erodendrum neriifolium Knight
  • Leucadendron lepidocarpodendron L.
  • Protea cristata Lam.
  • Protea fulva Tausch
  • Protea lepidocarpon R.Br.
  • Protea speciosa Thunb.
  • Scolymocephalus fulvus (Tausch) Kuntze
  • Scolymocephalus lepidocarpodendron Kuntze

Vuur vernietig die plant maar die sade oorleef. Die saad word geberg in 'n doppie en deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van voëls. Die plant groei sanderige grond op hoogtes van 0 - 600 m.

Die boom se FSA-nommer is 90.5. In Engels staan dit as die Black-bearded Sugarbush bekend.

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Swartbaardsuikerbos GalerySwartbaardsuikerbos Sien ookSwartbaardsuikerbos VerwysingsSwartbaardsuikerbos BronneSwartbaardsuikerbos Eksterne skakelsSwartbaardsuikerbos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KrimpvarkieMielieMetaalBevolkingDeon GrootUniondalePornografiese akteurNG gemeente TheunissenMierLetsiteleVaginale kankerKernoorlogBelastingOnderhandelinge om apartheid te beëindigVolstruisKunsmatige algemene intelligensieInsekSeksuele penetrasieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaDaggaAtoomAntjie KrogSelfmoordRoesNederduitse Gereformeerde KerkEugenetikaCurly HowardN.P. van Wyk LouwStaalMahatma GandhiUitwerking van klimaatsveranderingSwitserlandAardedagErfenisdag (Suid-Afrika)SkaapKangogrotteTweede VryheidsoorlogHomofoonDroomJohn Brown (aktivis)Onbemande vliegtuigPornografiese subgenresAfleiding (taalkunde)BywoordGesondheidKoos du PlessisPersSuid-EuropaKrampHoofkarakterBysteekVerenigde KoninkrykMigrasie van voëlsKoorsHondNic de JagerLimpopo (rivier)HartBloedvergiftigingWinnie Madikizela-MandelaVersoeningsdagEerste WêreldoorlogSnaarinstrumentBesnydenisCheslin KolbeGrondsoorteAardrykskundeRina HugoVrugbaarheidDokterWiskundeJagluiperdSwart nasionalismeCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaRobert SobukweOnse Vader🡆 More