Swartbaardsuikerbos: Plantspesie

Die swartbaardsuikerbos (Protea lepidocarpodendron) is 'n blomdraende boom wat hoort tot die bekende Protea genus.

Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom voor in die Kaapse Skiereiland en Kogelberg, Groenlandberg, Kleinmondberg en Kleinrivierberge waar dit deel van die fynbos-bioom is. Die struik groei regop, word 3.0 m hoog en blom van April tot Augustus.

Swartbaardsuikerbos
Swartbaardsuikerbos: Galery, Sien ook, Verwysings
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. lepidocarpodendron
Binomiale naam
Protea lepidocarpodendron
(L.) L., 1771
Sinonieme
  • Erodendrum neriifolium Knight
  • Leucadendron lepidocarpodendron L.
  • Protea cristata Lam.
  • Protea fulva Tausch
  • Protea lepidocarpon R.Br.
  • Protea speciosa Thunb.
  • Scolymocephalus fulvus (Tausch) Kuntze
  • Scolymocephalus lepidocarpodendron Kuntze

Vuur vernietig die plant maar die sade oorleef. Die saad word geberg in 'n doppie en deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van voëls. Die plant groei sanderige grond op hoogtes van 0 - 600 m.

Die boom se FSA-nommer is 90.5. In Engels staan dit as die Black-bearded Sugarbush bekend.

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Swartbaardsuikerbos GalerySwartbaardsuikerbos Sien ookSwartbaardsuikerbos VerwysingsSwartbaardsuikerbos BronneSwartbaardsuikerbos Eksterne skakelsSwartbaardsuikerbos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WebjoernaalRumatiekLiesbreukGroot TrekRooibokGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaKlereSteenkool in Suid-AfrikaOrthopteraStam (taalkunde)BrongitisGloeilampSamestellende afleidingTrekarbeidFacebookAsiëLys van Suid-Afrikaanse digtersVolhoubare ontwikkelingPerdAgtervoegselMikro-ekonomieAngina pectorisBevolkingsafnameBruto binnelandse produkFrankrykMuskeljaatkatRassisme in AfrikaGregoriaanse kalenderBesoedelingGroot vyfHamburgerDroogteDieregeluideMitePapegaaieHannes van WykOogHoofstadHeupLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaBoelieryTaalLetterlike en figuurlike taalgebruikRacheltjie de BeerLyfstraf in skoleWitrenosterSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureGemeenskapsorganisasieGawes van die Heilige GeesHeks van HexrivierBlack SashOogproblemeKwaZulu-NatalSinkBloukraanvoëlJansenvilleAardbewingIronieBloemfonteinLieweheersbesieHoofkarakterGeprosesseerde kosPaulus van TarsusOmgewingskwessies in Suider-AfrikaMIVWetenskaplike klassifikasieOmtrek, oppervlakte en volumeKlinkerMaroela MediaPampoentjiesAfvalbestuurNatuurbewaringGeskiedenis van Suid-AfrikaChristiane JaccottetKoppeltekenTelefoon🡆 More