Suidwesdoring

Die suidwesdoring (Prosopis glandulosa) is 'n indringerplant en klein boompie wat inheems is aan die deelstate Arizona, Texas en die land Meksiko.

In Suid-Afrika kom dit in die droë westelike gedeeltes van die land voor, die Noord-Kaap en die Karoo waar dit ook bekend staan as die muskietboom. Dit staan ook bekend as die heuningprosopis en in Engels staan dit bekend as die honey mesquite.

Suidwesdoring
Suidwesdoring
Blare met peule
Suidwesdoring
Apparently Secure  (NatureServe)
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Prosopis
Spesie:
P. glandulosa
Binomiale naam
Prosopis glandulosa
Torr.
Sinonieme

Prosopis juliflora var. glandulosa (Torr.)

Voorkoms

Suidwesdoring 
Saadpeule
Suidwesdoring 
Bas

Die boom is klein en Acacia-agtig met 'n veeragtige loof. Die bas is glad, donkerbruin en raak later grof.

Bron

Verwysings

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Suidwesdoring VoorkomsSuidwesdoring BronSuidwesdoring VerwysingsSuidwesdoring Sien ookSuidwesdoring Eksterne skakelsSuidwesdoring

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KankerHaasIndustriële RevolusieKrimpvarkieLys van kinderspeletjiesPornhubGrondbesoedelingOnderwerp (taalkunde)HartaanvalHeks van HexrivierMisdaadTermietSkerpioenIngrid JonkerSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureDroomKommaLetterlike en figuurlike taalgebruikBiodiversiteitDachshundJazzNag van die lang messeSwaziBloeddrukKoorsVlag van Suid-AfrikaNatuurlike hulpbronUitwerking van klimaatsveranderingAgtervoegselPriemgetalPad na jou hartVlinderDiarreeProteïenOsoonlaagGoogleJosef StalinMorfologie (taalkunde)Griekse teaterNatuurrampKernoorlogDepressie (gemoedstoestand)Politieke partyLidwoordSoweto-opstandKrieketGewone breukeWitbloedselMorfeemPersentasieKolitisDagboekAfrikanernasionalismeSpinnekopNasionale VrouedagKaapstadse waterkrisis 2015-2018Nasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaSkoolSeisoenAnneli van RooyenBotswanaThomas EdisonNagmaalWaterbesparing in Suid-AfrikaMagneetGoogle MapsMarsGraaff-ReinetLangste woordVersamelnaamBywoordHeupSkaakLionel MessiJodeBorste🡆 More