Pous Bonifatius Iii

Bonifatius III was die 66ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk.

Pous Bonifatius III
Pous Bonifatius Iii
Pontifikaat begin 19 Februarie 607
Pontifikaat eindig 12 November 607
Voorganger Sabinianus
Opvolger Bonifatius IV
Gebore
Rome, Italië
Sterf 12 November 607
Rome, Italië
Ander pouse genaamd Bonifatius

Biografie

Pous Bonifatius III is van Griekse oorsprong, maar gebore in Rome die seun van Johannes Katadiokus. Op 19 Februarie 607 volg hy Pous Sabinianus op en regeer tot sy dood op 12 November 607. Hy word opgevolg deur Pous Bonifatius IV. Die naam ‘Bonifatius’ beteken 'weldoener'.

Pontifikaat

Tydens die pontifikaat van Pous Gregorius I was Bonifatius pouslikgesant in Konstantinopel. Hy het daarvoor gesorg dat keiser Phokas die patriarg van Konstantinopel, sy titel van Universele Patriarg ontneem en dit slegs aan die biskop van Rome toeken. Hy laat ook die keiser 'n dekreet uitvaardig waarin die biskop van Rome as die hoogste gesag in die Kerk verklaar word. Dit was egter reeds sedert die regering van keiser Justinianus die geval. Pous Bonifatius het 'n verbod geplaas op die bespreking van 'n pous se opvolger voordat die regerende pous dood is. Verder stel hy vas dat geen nuwe pous verkies mag word voordat die pous drie dae dood is nie.

Verwysings

  • Davis, R. (2001) Book of the Pontiffs (English Translation of the Liber Pontificalis) Liverpool University Press. ISBN 0-85323-545-7
  • Duff, Eamon. Saints and Sinners: A History of the Popes, Yale University Press, 2001. pp 62–63. ISBN 0300091656
  • Maxwell-Stuart, P. G. Chronicle of the Popes: The Reign-by-Reign Record of the Papacy from St. Peter to the Present, Thames & Hudson, 2002, p. 47. ISBN 0500017980.

Eksterne skakels

  • BBKL Inskrywing (met Literatuurverwysings) in die Biographisch-Bibliographisches Kirchenlexikon (Duits)

Nota

Saamgestel en vertaal uit die Nederlandse, Engelse, Duitse en Franse wikipedia.

Opvolging

Voorafgegaan deur
Sabinianus
Pous (Pontifex Maximus)
607607
Opgevolg deur
Bonifatius IV

Tags:

Pous Bonifatius Iii BiografiePous Bonifatius Iii PontifikaatPous Bonifatius Iii VerwysingsPous Bonifatius Iii Eksterne skakelsPous Bonifatius Iii NotaPous Bonifatius Iii OpvolgingPous Bonifatius IiiPousRooms-Katolieke Kerk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GordelroosLuiperdTeologieGewone janfrederikSuiwelprodukKranskop (koppie)LewerKongo-krisisSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989N.P. van Wyk LouwBrendan PeyperKlem-in-die-kaakRugbywêreldbeker 1991Heidelberg, GautengJohan DegenaarLys van Afrikaanse skrywersJoodse kalenderISBN (identifier)BloemhofdamCaroline, Prinses van HannoverVlag van die Verenigde KoninkrykTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinBlaaskankerBemarkingAarverkalkingGiovanni di BicciRomeKnopiespinnekopJan BlohmAreolaBobby AngelSwahiliSeksuele penetrasieKoronavirussiekte-2019LeeuPampoentjiesKarooChirurgieRoemeensPornhubMiljardSkrikkeljaar28 MaartWaldemar SchultzKwartêrBen Gurion Internasionale LughaweGerrie PretoriusOntkiemingVerslankingJavaScriptWaarheid-en-versoeningskommissieVerkoueVermaakOraniaTolla van der MerweLord’sKunsmusiekCharles DickensAppelblaarSonOrtodokse KerkIan GoodfellowHitteruilerMichail BoelgakofSaccharomyces cerevisiaeNamibiëPiet BothaMuskeljaatkatLikkewaanPriaposKrieketwêreldbeker 1983LongontstekingElandréGesinsdagNorwichSkisofrenieAlexander Strachan🡆 More