Pisces I-Dwergsterrestelsel: Sterrestelsel

Die Pisces I-dwergsterrestelsel is ’n groep sterre in die Melkweg se halo wat ’n sferoïdale dwergsterrestelsel kan wees wat verbrokkel het.

Dit is in die sterrebeeld Visse (Pisces) en is in 2009 ontdek toe die verspreiding van RR Lyrae-sterre bestudeer is in data van die Sloan- Digitale Lugopname.

Pisces I-dwergsterrestelsel
Soort stelsel Dwergsterrestelsel
Sterrebeeld Visse (Pisces)
Tipe dSph?
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 01h 035m 56,6s
Deklinasie +21º 53' 41"
Besonderhede
Afstand (ligjaar) 260 000
Kenmerke Melkwegsatelliet
Ander name Geen
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Pisces I is sowat 260 000 ligjare van die Son af en beweeg na die Son teen ’n snelheid van sowat 75 km/s. Dit is een van die dofste satelliete van die Melkweg. Sy massa is na raming minstens 105 sonmassas. Dit het egter ’n deursnee van ’n paar grade en kan in ’n oorgangsfase tussen ’n gebonde en heeltemal ongebonde stelsel wees. Daar kan ook ’n band wees tussen Pisces I en die Magellaanse Stroom.

Verwysings

Tags:

MelkwegRR Lyrae-sterSterSterrebeeldVisse (sterrebeeld)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jan van RiebeeckBysteekDwelmmiddelVerdampingKrimpvarkieMusiekteaterAluminiumKonjunktivitisAkroniemStadPHTransatlantiese slawehandelChatGPTKeramiekSnuifCovid-19-pandemieWaterkringloopGroot DepressieGroepsdrukKatoenDubbelpuntKweekhuisgasKarlien van JaarsveldSteenkool in Suid-AfrikaMiltHidroëlektrisiteitVeelvuldige skleroseDarwinismeMiddeloorontstekingReg tot ‘n gesonde omgewingKlimaatsverandering in AfrikaLys van nedersettings in Suid-AfrikaOu TestamentMosambiekVingerseksBlesbokspruit (Gauteng, lat -26,60, long 28,29)NiemetaalVerenigde State van AmerikaNadine BlomTsoenamiSuurreënMiskruierBemarkingVerenigde KoninkrykDriehoekOntwikkelde landHomoniemBruin huisslangKeelseerPrimêre sektor van die ekonomieElizabeth II van die Verenigde KoninkrykDaggaKaaps-Hollandse stylVennootskapTegnologieSuikerSowjetunieBernice WestLys van bekende Suid-AfrikanersToerismeJaco JacobsBeaufortskaalNiersteenHoutNelson MandelaTrigeminale neuralgieMaatskappyLien se lankstaanskoeneDokterKindersiektesEl NiñoAfrikanersMaagsweerJoodse kalenderBTWTafelbergVarkMaatskaplike verantwoordelikheid🡆 More