Pilanesberg- Nasionale Park

Pilanesberg- Nasionale Park is noord van die groot dorp Rustenburg in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika geleë.

Dit lê in die oorgangsone tussen die droë Kalahari en die Laeveld en het diere wat in albei streke tuis is. Dit beskik oor die Groot vyf, asook bastergemsbokke, basterhartbeeste en meer as 360 voëlspesies. Die park is geleë in 'n ou vulkaankrater wat 1,2 miljard jaar gelede gevorm is.

Pilanesberg- Nasionale Park
Pilanesberg- Nasionale Park
Land Suid-Afrika
Provinsie Bojanala-distrik, Noordwes
Naaste dorp Rustenburg
Ligging van Pilanesberg- Nasionale Park op 'n kaart (Noord-Wes)
Pilanesberg- Nasionale Park
Pilanesberg- Nasionale Park
Koördinate: 25°14′42″S 27°5′21″O / 25.24500°S 27.08917°O / -25.24500; 27.08917 27°5′21″O / 25.24500°S 27.08917°O / -25.24500; 27.08917
Oppervlak 55 000 ha
Openingsjaar 1979
Bestuursliggaam Noordwes Parkeraad
Webblad Pilanesberg- Nasionale Park

Fotogalery

Verwysings

Tags:

BastergemsbokBasterhartbeesGroot vyfNoordwesPilanesbergRustenburg

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

XenofobiePersMusieksimboleAfkortingChatGPTWilna SnymanSeksuele penetrasieKoos BekkerAB de VilliersMens3D-rolprentJaarPersoon (taalkunde)GrondsoorteDokterRina Hugo23 AprilVoortrekkermonumentFranse RewolusieCleopatra VIIGroepsgebiedewetSpreeuTafelbergJSEAkuutDiskriminasieWoordeboek van die Afrikaanse TaalTennisVoegwoordDermpoliepVoedingDirekte en Indirekte redeKolonoskopieOrale seksSokkerDonkieWisselkoersVlag van Suid-AfrikaTussenwerpselKondensasieDistrik SesJudaïsmeBywoordSwangerskapVoedselkettingSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024NasiebouReënAndrew DavisKerngeneeskundeSeekoeiGeskiedenis van AfrikaansSuid-Afrikaanse WeermagLugbesoedelingOranjerivierBrandmondsindroomBreyten BreytenbachKangaroeCristiano RonaldoWiskundeGasAlkoholismeLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaNatriumsulfietVierde Industriële RevolusieAfrikaIndiëLeierskapOu Apostoliese KerkLys van Afrikaanse televisiereekseCarike KeuzenkampSowjetunieWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaBorskankerMisdaadroman🡆 More