Pietie Coetzee

Pietie Coetzee (1978-) is Suid-Afrika se mees ervare vrouehokkiespeler en ’n gedugte doelskieter.

Sy het haar internasionale debuut in 1995 op die ouderdom van 16 gemaak, die jongste vrou nóg wat vir Suid-Afrika gespeel het. Teen Junie 2013 het sy reeds in 268 toetse gespeel en 273 doele (’n wêreldrekord) geskiet. Sy het Suid-Afrika reeds by drie Olimpiese Speles verteenwoordig.

Pietie Coetzee
Pietie Coetzee
Gebore2 September 1978
NasionaliteitSuid-Afrika
BeroepHokkiespeler
Bekend virGedugte doelskieter

Coetzee is op 2 September 1978 in Bloemfontein gebore en studeer aan die Randse Afrikaanse Universiteit, wat nou as die Universiteit van Johannesburg bekend staan. Sy maak haar debuut vir die Suid-Afrikaanse hokkiespan in 1995 en verteenwoordig haar land by die Olimpiese Spele van 2000 in Australië, 2004 in Griekeland en 2012 in die Verenigde Koninkryk.

Tydens die Hokkie-wêreldbeker van 2002 in Perth was sy met nege doele die top puntemaker van die toernooi. Desondanks eindig Suid-Afrika in die 13de plek. In 1997 en 2002 is sy as Suid-Afrika se hokkiespeler van die jaar aangewys.

Op 21 Junie 2011 word sy die voorste doelskieter in internasionale vrouehokkie met haar derde van vier doele, waartydens haar span met 5-5 gelykop teen die Verenigde State in die Kampioenuitdaging in Dublin speel. Dit het haar kerf tot 221 doele opgestoot en die 20-jarige wêreldrekord van Rusland se Natalya Krasnikova verbeter.

Internasionale senior toernooie

  • 1995 – Afrika Spele (All Africa Games), Harare
  • 1998 – Wêreldbeker, Utrecht
  • 1998 – Statebondspele, Kuala Lumpur
  • 1999 – Afrika Spele, Johannesburg
  • 2000 – Kampioene Trofee, Amstelveen
  • 2000 – Olimpiese Spele, Sydney
  • 2002 – Kampioenuitdaging, Johannesburg
  • 2002 – Statebondspele, Manchester
  • 2002 – Wêreldbeker, Perth
  • 2003 – Afrika Spele, Abuja
  • 2003 – Afro-Asiatiese Spele, Hyderabad
  • 2004 – Olimpiese Spele, Athene
  • 2005 – Kampioenuitdaging, Virginia Beach
  • 2012 − Olimpiese Spele, Londen

Verwysings

Tags:

Olimpiese SpeleSuid-AfrikaVeldhokkie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

InligtingKlem-in-die-kaakCheslin KolbeNiemetaalMiddeloorontstekingToestand van materieAtoomAustraliëWikipediaTuisbladMenslike skeletKorrupsieAfrikaanse woordelys en spelreëlsEwenaarKindermishandelingMadison IvyIngrid JonkerNaaldekokerSebraSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994LetterkundeVerkleinwoordSlag van Cuito CuanavaleWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaDataverwerkingTemperatuurMobutu Sese SekoKoeffisiënt en magswortelLongAsemhalingGeldVerenigde KoninkrykVrugbaarheidRobbeneilandCradock-4Slag van BloedrivierRuslandStaalNarsistiese persoonlikheidsteuringJudaïsmeAanhalingstekensAdolf HitlerVoornaamwoordSwangerskapBeesvleisGeskiedenis (vakgebied)MynbouAfrikaanse Taalmonument (Welkom)OsoonlaagPersRenosterSteve HofmeyrStruktuur van die AardeLys van NG gemeentesNatriumMantisNoord-KaapWaterbesparing in Suid-AfrikaInleiding tot die genetikaMaroela MediaWinnie Madikizela-MandelaWetenskapSwart nasionalismeVerenigde State van AmerikaJohannes MeintjesAardrykskundeVaste stofVerlede tydKrieketGreta ThunbergBlack SashIdioomInternetLys van kinderspeletjies🡆 More