Ng Gemeente De Bloem

Die NG Gemeente De Bloem is gestig in 1935.

Die gemeente is geleë in Raymond Mhlaba (voorheen Andries Pretoriusstraat) langs die Navalsig Polisiestasie. Die gemeente se eerste predikant was ds. HS Theron.

Ng Gemeente De Bloem
NG gemeente in De Bloem, Bloemfontein.

Die kerkgebou en orrel se inwyding het op Saterdag 18 en Sondag 19 Mei 1940 plaasgevind, waar die wydingsgebed deur Vader J.D. Kestell en die “wydingswoord” deur ds. H.S. Theron gelewer is.

Die PSZ Coetzeesaal is in die 1960’s aan die agterkant van die kerkgebou gebou. Oor die jare (1947 tot 1964) het vier NG Gemeentes van De Bloem afgestig. Sedert die 1980’s is armoedeverligting ’n dringende saak in die gemeente en het die koskas ’n gereelde verskynsel begin raak. Sedert 2000 is De Bloem gemeente aktief betrokke by verskeie spysenierings, en die fondse wat gegenereer word, ondersteun die gemeente se werksaamhede op ’n daaglikse basis. Sedert De Bloem se ontstaan het 12 leraars as herder opgetree en sluit dit legendes soos Ds. PSZ (Pietie) Coetzee en Dr. AJ (Awie) Minnaar in.

Tans bedien die elfde leraar (Ds. Jannie Smith) De Bloem.

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BreinkaartKweekhuisgasAntieke EgipteDoopTropiese sikloonKaapstad20ste eeuKontinentRugbySpinnekopKoorsTafelbergDriedimensioneelg8ftoGordelroosJagluiperdNatriumWêreld- Ekonomiese ForumChemiese elementMiltAntisemitismeSwart nasionalismeBlomLettergreepArmoedeverligtingWet op Bantoe-onderwysBokmakierieFietsBeroerteBedryfstelsel (inligtingstegnologie)VliegtuigNasionale VrouedagMaselsDeelwoordGenadedoodAngolaWitstinkhoutWaterbesoedelingPrivaat maatskappyBaarmoederSkildklierAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse vlindersNarkoseRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Stedelike gebiedHoenderHector Pieterson25 AprilAfrikaanse naguilHulpwerkwoordLys van nedersettings in Suid-AfrikaMenseregteKlimaatsverandering in AfrikaAprilLiefdeSiembambaTsoenamiAanhalingstekensChromatografieLemoenKersfeesVryheidsdagNedersettingBeëdigde verklaringLeeuSlangStedelike hitte-eilandIdioomHeupOranjerivierAluminiumOrale seksEmfiseemMeervoudMagnetismeEnkelvoudige sin🡆 More