Bankduiker: Voëlspesie

Die Bankduiker (Phalacrocorax neglectus) is 'n endemiese voël wat aan die weskus van Suid-Afrika voorkom.

Die voël is 74 – 76 cm groot en weeg 1.6 - 2.3 kg met 'n vlerkspan van 1.2 - 1.3 meter. Hulle broei koloniaal op rotse en eilande naby die kus en hulle gaan selde verder as 20 km van die kolonie af. Die status van die voël is bedreig; daar is slegs 3000 pare oor. In Engels staan die voël bekend as Bank cormorant.

Bankduiker
Bankduiker: Voëlspesie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. neglectus
Binomiale naam
Phalacrocorax neglectus
(Wahlberg, 1855)

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Bruto binnelandse produkKoperWaterpokkiesSuider-AfrikaCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaBronsChromatografieWinterAfrikanernasionalismeBosvarkTandbederfDieregeluideJan-Willem BreureBlack SashMenstruasieXhosaSekondêre sektor van die ekonomieWatersuiweringVlag van Suid-AfrikaWoordeboek van die Afrikaanse TaalVerkoueVeerDaggaTrevor NasserKoue OorlogKnysnaHidroulikaPirow BekkerKinderregteRuslandJeugdagLeierRobbeneilandNasionale VrouedagPuntNG gemeente MurraysburgOlifantVerantwoordelikheidPaarl GimnasiumLandbouLys van veltoestandeMusiekIngenieursweseAfleiding (taalkunde)AngolaKultuurChemiese elementJohn Brown (aktivis)AgtervoegselKapitaal (ekonomie)LieweheersbesieJosef StalinAfrikanersSeksuele penetrasieEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaC.J. LangenhovenMangelSeksuele opwekkingOntwikkelende landVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameKappie (skryfteken)Elon MuskHematurieMickey MuisElana AfrikaGrootste rampe in Suid-AfrikaBrandmondsindroomKoos BekkerXhosasMonumentMahatma GandhiGeskiedenis van Suid-AfrikaSkerpioenInsekGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaProteaLettergreep🡆 More